Pe­per­duur groen­wa

Beeld - - Motors -

Daar is ’n paar in­druk­wek­ken­de sy­fers te vind in Vol­vo se nu­we vlag­skip in sy XC90-fa­mi­lie, die T8 T­winEn­gi­ne hi­bri­die­se mo­del – waar­van die 2,1 li­ter-ver­bruik maar een is.

Ja, jy’t reg ge­lees. Vol­vo maak aan­spraak op slegs 2,1 li­ter per 100 km in die ge­meng­de si­klus. Dit is in­der­daad ’n gróót klein sy­fer. Tog is dit moont­lik. Maar hou eers vas aan hier­die ge­dag­te, ons kom nou weer te­rug na hom.

Die nu­we T8-vlag­skip is Vol­vo se groen-weer­ga­we van sy groot sport­nuts. On­der die vel vind jy ’n klein twee­li­ter­en­jin wat in tan­dem met ’n e­lek­trie­se mo­tor werk. Soos dit die ge­bruik met hier­die kom­bi­na­sie-stel­sels is, kan jy kies om óf met bat­te­ry­krag, óf met en­jin­krag, óf met ’n kom­bi­na­sie van die twee te ry.

Vol­vo se slim be­na­de­ring

Maar in ’n net­jie­se stap vo­ren­toe het Vol­vo die tra­di­si­o­ne­le kon­sep ’n tree ver­der ge­neem. Waar an­der soort­ge­ly­ke ry­goed soos die Toyo­ta P­ri­us re­de­lik be­per­kend in sy uit­voe­ring is, is die Vol­vo baie meer buig­saam. By­voor­beeld, ge­woon­lik sal hier­die hi­bri­die­se mo­tors net tot 40 km/h of 50 km/h in bat­te­ry­mo­dus kan werk. Daar­na s­ka­kel die bin­ne­brand­en­jin van­self aan.

In die Vol­vo se ge­val kan jy tot 130 km/h op slegs bat­te­ry­krag ry.

’n An­der ver­skil is dat sy pa­ra­me­ters waar­bin­ne jy moet werk om op slegs bat­te­ry­krag te ry, nie so eng is nie. Met ’n tra­di­si­o­ne­le hi­bri­die­se mo­tor kan jy nie die ver­snel­ler­pe­daal te diep in­trap nie, an­ders s­ka­kel die en­jin aan. Met die Vol­vo kan jy maar vet gee, hy hou hom op groen-krag.

Dit be­te­ken ’n mens kan nou met die Vol­vo saam met die ver­keer by ’n ver­keers­lig weg­trek. Meer­ma­le, met ’n tra­di­si­o­ne­le hi­bri­die­se ry­ding, is die pa­ra­me­ters so eng dat jy net lig­weg aan die ver­snel­ler kan raak om hom in bat­te­ry­mo­dus te hou.

Die ge­volg is dat die res van die ver­keer weg­ry en jy teen ’n slak­ke­pas moet kruie soos jy spoed op­bou. Gee jy vet om saam met die ver­keer te be­weeg, gaan die en­jin aan en ver­loor jy dus die groen­voor­deel wat die mo­tor ver­on­der­stel is om te bied.

On­der die en­jin­kap

Dit is nou ’n lang ver­dui­de­li­king, maar dit is kar­di­naal aan die kon­sep van hi-

Mar­nus Hat­tingh

Links: Ons is dol op die de­tail in die mo­tor. Die knop word ge­draai om die voer­tuig aan te sit, ter­wyl die rol­knop die rit­mo­dus­se be­paal. Vol­vo se nu­we vlag­skip in sy XC90­reeks is die T8 T­winEn­gi­ne. Dit is ’n in­te­res­san­te voer­tuig met ’n string teg­no­lo­gie­se truuks.

Vol­vo be­nut sy ge­ne­rie­se twee­li­ter­en­jin­blok in die T8. Daar is ’n tur­bo­ en ’n dru­kaan­ja­er ge­kop­pel. Regs is die e­lek­trie­se mo­tor.

Die rat­hef­boom is van kris­tal ge­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.