‘Jou ha­re is ver­lei­de­lik’

Beeld - - Wêreld-Beeld - Fo­to: REU­TERS

’n Man stap in B­ris­tol, B­rit­tan­je, ver­by ’n muur­te­ke­ning van Do­nald Trump wat Bo­ris John­son, voor­ma­li­ge bur­ge­mees­ter van Lon­den, soen. Dit is die han­de­werk van die We Are Eu­ro­pe­groep, wat nie wil hê dat B­rit­tan­je aan die Eu­ro­pe­se U­nie (EU) ont­trek nie. “Men­se moet na die beeld kyk en won­der: Is dit wat ek wil hê? Want dit kan die toe­koms wees as B­rit­tan­je stem om die EU te ver­laat.” B­rit­tan­je stem op 7 Ju­nie in ’n re­fe­ren­dum daar­oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.