SABMil­ler se sa­me­smel­ting kry steun in Eu­ro­pa

Beeld - - Sake Nuus - – Han­lie S­tad­ler

An­he­u­ser-Busch InBev (AB InBev) het ’n baie hoë hek­kie oor­ge­steek in die pro­ses om SABMil­ler aan te skaf.

Lui­dens ’n Sens­ver­kla­ring het die Eu­ro­pe­se Kom­mis­sie dit goed­ge­keur.

SABMil­ler sê dit is ’n “be­dui­den­de myl­paal” vir die tran­sak­sie en be­te­ken dat AB InBev se doel­wit om die tran­sak­sie voor die ein­de van 2016 te vol­trek op koers is.

Me­de­din­gings­o­wer­he­de in tien­tal­le lan­de het die tran­sak­sie al goed­ge­keur, maar ver­skeie – ook SuidA­fri­ka s’n – moet dit nog doen.

Ten ein­de die kom­mis­sie te oor­tuig dat die nu­we maat­skap­py nie ’n mo­no­po­lie in Eu­ro­pa sal hê nie, het AB InBev die han­dels­na­me Pe­ro­ni in I­ta­lië, Grol­sch in Ne­der­land en Me­an­ti­me in B­rit­tan­je aan die Ja­pan­se fir­ma A­sa­hi ver­koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.