Die re­ëls

Beeld - - Nuus -

) Skryf jou he­le sto­rie in 180 ka­rak­ters (spa­sies en lees­te­kens in­ge­sluit) en SMS dit na 35986. Be­gin jou SMS met die woord In­kuns. El­ke SMS kos R1,50. ) Jy kan so­veel in­skry­wings stuur as wat jy wil. ) Die te­ma is jou eie keu­se, maar dit moet pu­bli­seer­baar wees in ’n ge­sins­koe­rant. ) Die daag­lik­se wen­ners sal te­le­fo­nies ge­kon­tak word om re­ë­lings te tref, ter­wyl die uit­ein­de­li­ke wen­ner op 15 Ju­nie in

Beeld aan­ge­kon­dig sal word. ) Die be­oor­de­laar se keu­se is fi­naal en geen kor­re­spon­den­sie sal daar­oor ge­voer word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.