Lek­ker weer

Beeld - - Nuus -

I­de­a­le hard­loop­weer word Son­dag ver­wag. Die tem­pe­ra­tuur by die weg­spring sal na ver­wag­ting 10 °C wees. Ja­re ge­le­de was dit ge­reeld on­der vries­punt wan­neer die weg­spring­skoot ge­klap het. By die eind­punt in Dur­ban word ’n mak­si­mum tem­pe­ra­tuur van 22 °C ver­wag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.