Hoe raak dit jou?

Beeld - - Nuus -

) Ei­en­dom ter waar­de van R300 000 ge­bruik ge­mid­deld 350 kW e­lek­tri­si­teit en 20 kl wa­ter per maand. Die to­ta­le ge­mid­del­de mu­ni­si­pa­le re­ke­ning styg van R1 095 tot R1 196,61. Jy be­taal dus R101,02 (9,2%) meer. ) Ei­en­dom ter waar­de van R700 000 ge­bruik ge­mid­deld 850 kW e­lek­tri­si­teit per maand en 30 kl wa­ter. Die to­ta­le ge­mid­del­de mu­ni­si­pa­le re­ke­ning styg van R2 600,18 tot R2 853,24. Jy be­taal dus R253 (9,7%) meer. ) Ei­en­dom ter waar­de van R1 mil­joen ge­bruik ge­mid­deld 1 500 kW e­lek­tri­si­teit per maand en 50 kl wa­ter. Die to­ta­le ge­mid­del­de mu­ni­si­pa­le re­ke­ning styg van R4 365,37 tot R4 796,96. Jy be­taal dus R431,58 (9,9%) meer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.