Skrum­re­ëls baie swak toe­ge­pas

Beeld - - Kommentaar - Ockie van Se­cun­da skryf:

As ’n mens na die sta­tis­tie­ke van van­jaar se Su­per­rug­by-reeks kyk, is dit op­val­lend dat Mar­cel van der Mer­we van die Bul­le tot dus­ver ver­re­weg die mees­te straf­skop­pe af­ge­staan het.

In Sa­ter­dag se wed­stryd teen die S­tor­mers word Oli Keb­ble skie­lik by el­ke skrum ge­blaas en Van der Mer­we maak geen fou­te nie.

On­ge­luk­kig mag die spe­lers en die af­rig­ter niks daar­oor sê nie, maar niks keer my om te sê dat ek dink die skeids­reg­ter het Sa­ter­dag die skrum­re­ëls ui­ters swak toe­ge­pas nie.

Gaan kyk maar na die sta­tis­tie­ke en be­sluit self.

Mar­cel van der Mer­we

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.