Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

“As iemand na My toe kom, kan hy nie my dis­si­pel wees nie ten­sy hy af­stand doen van sy eie va­der en moe­der en vrou en kin­ders en broers en sus­ters, ja, selfs van sy eie le­we.

“Wie van jul­le wat ’n ge­bou wil op­rig, gaan nie eers sit en die kos­te be­re­ken, om te sien of hy ge­noeg geld het om die werk te vol­tooi nie?

“So kan nie­mand van jul­le my dis­si­pel wees as hy nie be­reid is om van al sy be­sit­tings af­stand te doen nie.” – Luk. 14:26, 28, 33

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.