Wen kaar­tjies vir ’n aand van lag

Beeld - - Kuns -

Drie le­sers kan elk ’n dub­bel­kaart­jie wen vir Le­fra Pro­duk­sies se klug Daa’ gaat die bruid! op 8 Ju­nie om 20:00 in die Mar­di Gras-te­a­ter by Car­ni­val Ci­ty aan die Oos-Rand.

Om deel te neem aan Beeld en Le­fra Pro­duk­sies se kom­pe­ti­sie SMS “Le­fra Bruid Beeld”, dan die naam van die pro­duk­sie, jou naam en van en dan jou stad of dorp na 33 000. Die­self­de in­lig­ting kan ook per e-pos ge­stuur word na wen@le­fra.com. Tik “Le­fra-enBeeld-bruid-kom­pe­ti­sie” in die on­der­werp­lyn.

Wen­ners sal te­le­fo­nies in ken­nis ge­stel word.

Le­fra Pro­duk­sies is reeds se­dert 2012 be­kend om klug­te wat ge­ho­re land­wyd ver­maak, en van­jaar is Frans Swart, uit­voe­ren­de hoof van Le­fra Pro­duk­sies, se A­fri­kaan­se ver­ta­ling van Ray Coon­ey en John C­hap­man se tref­fer T­he­re Goes the B­ri­de van 7 tot 19 Ju­nie aan die beurt .

T­he­re Goes the B­ri­de is een van Coon­ey en C­hap­man se suk­ses­vol­ste We­s­tend-klug­te.

Daa’ gaat die bruid! spog met to­pak­teurs soos Ana van Ach­ter­bergh, Co­bus Ven­ter, De­brè Ros­souw, E­drien Eras­mus, Gert van Ton­der, Lieb Be­ster, Mar­ga van Rooy en P­hil­l­ru van Ach­ter­bergh. Swart is weer die re­gis­seur. Be­spreek jou kaar­tjies vir Daa’ gaat die bruid! nou by Com­pu­tic­ket by 0861 915 8000 of com­pu­tic­ket.com. Vir groep­be­spre­kings en gas­vry­heid s pak­ket­te s­ka­kel Le­fra Pro­duk­sies by 011 815 3000 of stuur e-pos na ad­min@le­fra.com. ) Die le­sers­kom­pe­ti­sie duur tot Woens­dag om mid­der­nag.

Mar­ga van Rooy en P­hil­l­ru van Ach­ter­berg in Daa’ gaat die bruid! wat in Ju­nie by Car­ni­val Ci­ty op die plan­ke is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.