Myn­toe­rus­ting aan­lyn ver­koop

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

On­der­grond­se ma­sji­ne­rie en an­der waar­de­vol­le myn­toe­rus­ting sal van 7 tot 23 Ju­nie teen uit­ste­ken­de pry­se be­skik­baar wees op ’n aan­lyn­vei­ling van Go In­du­stry Do­veBid.

Die in­ter­na­si­o­na­le myn- en grond­stof­maat­skap­py G­len­co­re het ver­le­de jaar sy E­land-pla­ti­num­myn weens da­len­de pry­se en moei­li­ke be­dryfs­om­stan­dig­he­de ge­sluit. As ge­volg daar­van kom 1 600 lot­te eers­daags on­der die ha­mer.

Daar is ’n wye ver­skei­den­heid toe­rus­ting wat op­ge­veil word. Van die kos­baar­ste ar­ti­kels sluit in ’n on­ge­bruik­te 2012 Sand­vik­sak­sif­ter en ’n on­ge­bruik­te 2013 Sand­vik-boor­to­ring.

“Die on­der­grond­se myn­toe­rus­ting is baie waar­de­vol,” sê Her­man Li­ver­sa­ge, pro­jek­be­stuur­der vir Gau­teng en A­fri­ka by GoIn­du­stry Do­veBid.

“Ons ver­wag sterk plaas­li­ke en in­ter­na­si­o­na­le be­lang­stel­ling in die vei­ling. Maat­skap­pye van Ne­der­land en Duits­land het ons reeds ge­kon­tak om meer oor die vei­ling uit te vind.”

Nog po­ten­si­ë­le wins­ko­pies sluit in ’n on­ge­bruik­te 35 ton-, 6500 kW­in­duk­sie­mo­tor van WEG, ’n 10 ton-plat­bak-hys­kraan­vrag­mo­tor van Bi­rd Ma­chi­nes, vier Bi­rd Ma­chi­nes- ge­ar­ti­ku­leer­de stort­bak­vrag­mo­tors, ver­skeie pom­pe, kan­toor­meu­bels en brand­be­stry­dings­toe­rus­ting.

“Ter­wyl grond­stof­pry­se ge­daal het, is daar steeds fi­nan­si­eel sterk myn­on­der­ne­mings wat hul ka­pi­taal­uit­ga­wes aan nu­we werk­saam­he­de en die uit­brei­ding van be­staan­de werk­saam­he­de wil ver­hoog. Vir die­ge­ne wat ’n be­lang in die mark vir myn­toe­rus­ting het, kan dit ’n i­de­a­le ge­leent­heid wees om voor­raad aan te skaf en dan weer teen hoë pry­se te ver­koop,” sê Li­ver­sa­ge. ) Vir meer in­lig­ting, bel Her­man Li­ver­sa­ge by 082 452 8811 of stuur e-pos na Her­man.Li­ver­sa­ge@li­qui­di­ty­ser­vi­ces.com, of be­soek: in­ter­na­ti­o­nal.go-do­ve.com/en/ e­vent-19528

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.