Ju­weel met ho­pe po­ten­si­aal on­der ha­mer

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

Park Vil­la­ge Aucti­ons (PVA) gaan op 31 Mei ’n huis met ho­pe po­ten­si­aal in Rand­park­rif in Rand­burg on­der die ha­mer bring.

Dié huis in Tay­lor­laan het ’n in­gangs­por­taal, ’n sit­ka­mer, ’n eet­ka­mer, ’n fa­mi­lie­ka­mer met ’n in­ge­bou­de kroeg, ’n stu­deer­ka­mer, ’n kom­buis, drie slaap­ka­mers, waar­van die hoof­slaap­ka­mer sy eie bad­ka­mer en in­stap­kas het, en ’n ge­sins­bad­ka­mer.

Daar is ook huis­hulp­kwar­tie­re, ’n dub­bel­ga­ra­ge en ’n swem­bad.

Jaco du Toit van PVA sê die huis het ho­pe po­ten­si­aal, hoe­wel dit ’n bie­tjie aan­dag no­dig het.

Hy sê dit is ruim en die struk­tuur is ste­wig.

“Die ei­en­dom is ’n wa­re ju­weel vir iemand wat werk daar­van wil maak.”

Die huis is in ’n goeie ge­bied en die na­by­ge­leë ge­rie­we sluit in ver­skeie sko­le, die Li­fe­sty­le-tuin­sen­trum en C­hec­kers, S­par en Pick n Pay.

Die ei­en­dom word op 31 Mei om 11:00 op die per­seel op­ge­veil.

Vir meer in­lig­ting kan PVA by 011 789 4375 ge­ska­kel word of be­soek die web­werf park­vil­la­geaucti­ons.co.za.

Die huis met ho­pe po­ten­si­aal in Rand­park­rif in Rand­burg word op 31 Mei deur PVA op­ge­veil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.