Snuf­fel ’n ver­sa­mel­skat uit

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

Die­ge­ne wat ’n waar­de­vol­le ver­sa­mel­skat wil uit­snuf­fel, moet nie Dun­nes A­fri­ca Aucti­o­neers se vei­ling vir an­tiek­wa­re en ver­sa­me­laars­ar­ti­kels die ko­men­de na­week mis­loop nie.

Dié vei­ling word op Sa­ter­dag 28 Mei om 10:00 by Ma­ri­a­straat 76, Fon­tai­ne­bleau, Rand­burg, ge­hou. Be­sig­ti­ging vind op Vry­dag 27 Mei van 09:00 tot 17:00 plaas, as­ook voor die vei­ling.

Die vei­ling be­gin met die ver­koop van ju­we­liers­wa­re in sil­wer en goud, wat be­ne­wens ’n ver­skei­den­heid di­a­mant­rin­ge, ook ’n versameling hor­lo­sies in­sluit.

Daar­na kom die ver­sa­mel­stuk­ke aan die beurt. Ko­pers sal hul­le kan ver­lus­tig in por­se­lein­wa­re, on­der meer ’n Roy­al Dal­ton-be­ker met twee ge­sig­te, ’n stel blou­en-wit o­li­fan­te en ver­skeie Be­s­wick-Be­a­trix Pot­ter-por­se­lein­beeld­jies.

Aan die kuns­front kom kuns­wer­ke van Suid-A­fri­kaan­se en in­ter­na­si­o­na­le kuns­te­naars in ver­skeie me­di­ums on­der die ha­mer.

Daar is ook te kies en te keur uit ’n groot versameling an­tie­ke, kon­tem­po­rê­re en re­tro-meu­bels, as­ook per­sie­se mat­te.

Dit sluit in ’n sit­ka­mer­stel van stink­hout wat ge­re­stou­reer moet word, ’n art de­co-buf­fet­kas, ’n kle­re­kas van em­buia en heel­wat stoe­le.

) Bel die af­sla­er Paul Bro­wn by 082 565 8899 vir in­lig­ting.

Dié Roy­al Dal­ton­be­ker (links) met twee ge­sig­te en ’n stel por­se­lei­n­o­li­fan­te (bo) kan by Dun­nes A­fri­ca Aucti­o­neers se vei­ling ge­kry word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.