Ham­man ver­ras Ha­ne­kom

Beeld - - Sport - – Sa­rel van der Walt

Jo­han­nes­burg. – Die Tuk­kie Le Roux Ham­man het sy me­de­Tuk­kie Lind­say Ha­ne­kom Woens­dag­aand op ’n uit­daag­by­een­koms van die In­ter­na­si­o­na­le Ver­e­ni­ging van At­le­tiek­fe­de­ra­sies (IAAF) in Da­kar, Se­ne­gal, ver­ras­send in die 400 mhek­kies ge­klop.

Ham­man, wat on­langs die eer­ste keer deur die grens van 50 se­kon­des (49.99) ge­breek het, het die wed­loop in 50.06 se­kon­des ge­wen.

Ha­ne­kom, wat twee we­ke ge­le­de sy bes­te tyd nóg van 49.03 ge­hard­loop het, moes met die twee­de plek in 50.13 te­vre­de wees.

In die 110 m­hek­kies was die Ka­pe­naar An­to­nio Al­ka­na met ’n sterk wind van 2.3 me­ter per se­kon­de van ag­ter, twee­de in 13.42.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.