C­hee­tahs sluit Ti­an Mey­er in

Beeld - - Sport - O­wen Kock

Bloem­fon­tein. – Die C­hee­tahs kry mô­re ’n gul­de ge­leent­heid om re­spek te­rug te wen as hul­le daar­in slaag om die S­tor­mers op Nu­we­land te klop in die span­ne se Su­per­rug­by-wed­stryd.

Dit is hoe die kap­tein en sen­ter, Fran­cois Ven­ter, gis­ter sy span se vas­be­ra­den­heid om die bord­jies te ver­hang, be­skryf het.

Die S­tor­mers het hul­le in Maart vir die eer­ste keer in drie sei­soe­ne in Bloem­fon­tein ge­klop, maar Ven­ter meen sy span is nou baie be­ter as die een wat toe vas­ge­val het.

Die woe­li­ge skrum­ska­kel Ti­an Mey­er se in­slui­ting is die e­nig­ste ver­an­de­ring aan die S­tor­mers se be­gin­span.

S­haun Ven­ter skuif ge­volg­lik na die plaas­ver­van­ger­bank, en as hy speel­kans kry, sal dit sy 50ste Su­per­rug­by-wed­stryd wees.

Die an­der ver­an­de­ring op die plaas­ver­van­ger­bank is die in­slui­ting van die ag­ste­man Niell Jor­daan. Hy het in die vo­ri­ge wed­stryd teen die S­tor­mers ’n rib­be­se­ring op­ge­doen en kan mô­re sy te­rug­keer na Su­per­rug­by maak.

“Ek dink hier­die na­week is ’n goeie ge­leent­heid vir die Vry­staat om re­spek te­rug te wen en ons gaan ál­les op die veld gee,” het Ven­ter ge­sê.

Máár, het hy by­ge­voeg, hul­le sal die S­tor­mers nie on­der­skat nie.

“Wan­neer jy op die veld draf en te veel re­spek aan jou teen­stan­der be­toon, sal jy die twee­de bes­te wees. Hier­die week is die spe­lers al­mal daar­op ge­fo­kus om hul werk te doen. Die Bul­le het fi­siek goed teen hul­le op­ge­weeg en ho­pe­lik kan ons dit ook doen en die ver­lang­de uit­slag kry,” het Ven­ter ge­sê.

Ná die C­hee­tahs se los­loot­jie ver­le­de na­week is hul­le vars en lus om te speel, het hul af­rig­ter, Fran­co S­mith, ge­sê.

Fo­to: GALLO

Ti­an Mey­er

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.