Rus­se kies Ma­ria vir O­lim­pie­se S­pe­le

Beeld - - Sport - – bbcsport.com, Reu­ters

Mo­s­kou. – Ma­ria S­ha­ra­po­va is gis­ter in die Rus­sie­se ten­nis­span vir die O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro in­ge­sluit, on­danks haar skor­sing vir die ge­bruik van ’n ver­bo­de mid­del.

Die 29-ja­ri­ge S­ha­ra­po­va is in Ja­nu­a­rie van­jaar ty­dens die Aus­tra­lie­se Ope po­si­tief ge­toets vir die ge­bruik van mel­do­ni­um.

Maar die Rus­sie­se Ten­nisfe­de­ra­sie het Don­der­dag ge­sê die in­slui­ting van S­ha­ra­po­va sal dalk nog van­dees­week op­ge­klaar word.

Rus­sie­se baan- en vel­dat­le­te mag steeds nie deel­neem aan e­ni­ge in­ter­na­si­o­na­le by­een­koms nie, van­weë die op­kik­kerskan­daal wat in Rus­sie­se at­le­tiek los­ge­bars het.

An­der sport­soor­te word nie hier­deur ge­raak nie.

Die In­ter­na­si­o­na­le Ten­nisfe­de­ra­sie (ITF) het die vyf­ma­li­ge Grand Slam-kam­pi­oen op 12 Maart voor­lo­pig ge­skors.

Wa­da, die wê­relda­gent­skap teen die ge­bruik van ver­bo­de mid­dels, het in A­pril ge­sê dat we­ten­skap­li­kes nie se­ker is hoe lank mel­do­ni­um in ’n per­soon se ge­stel voor­kom nie en het voor­ge­stel dat at­le­te wat die mid­del voor 1 Maart ge­bruik het, ’n skor­sing kan vry­spring.

S­ha­ra­po­va het ge­sê dat sy mel­do­ni­um aan­hou ge­bruik het, on­danks die ver­bod wat daar­op ge­plaas is.

Sy sou ver­le­de week in Lon­den voor ’n raad oor ver­bo­de mid­dels ver­skyn het. Die Rus­sie­se Ten­nisfe­de­ra­sie het toe ge­sê dat hy nie glo S­ha­ra­po­va sal ooit weer speel nie.

As S­ha­ra­po­va, wat op die vo­ri­ge S­pe­le in Lon­den ’n sil­wer­me­dal­je ge­wen het, nie in Rio mag deel­neem nie, sal E­ka­te­ri­na Ma­ka­ro­va, wat 29ste op die wê­reld­rang­lys is, in haar plek in die en­kel­spel speel. Die 19-ja­ri­ge Da­ria Ka­sat­ki­na sal dan ook die span haal.

Ma­ria S­ha­ra­po­va

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.