Man­ches­ter U­ni­ted se bank­be­stuur­der lag breed

Beeld - - Sport - – Reu­ters

Lon­den. – Die sok­ker­span Man­ches­ter U­ni­ted swem in die geld.

Die klub het se­dert die ont­staan van die En­gel­se Pre­mier­liga in 1992 meer ver­dien as e­ni­ge an­der span.

Vol­gens S­pre­a­dex, ’n wed­den­skap­maat­skap­py, sal die klub teen vol­gen­de jaar reeds meer as ’n mil­jard pond ver­dien het as hy weer in die vyf­de plek ein­dig.

U­ni­ted het se­dert 1992 al £870,3 mil­joen ver­dien. Ar­se­nal volg kort op sy hak­ke met £842,8 mil­joen, ter­wyl Li­ver­pool al £815,4 mil­joen ver­dien het.

Van­jaar se kam­pi­oen, Lei­ces­ter Ci­ty, is 25ste op dié lys. Hy het so­ver £247,7 mil­joen ver­dien, waar­van £93,2 mil­joen van­jaar se ver­dien­ste is.

Die sok­ker­klubs kan vol­gen­de jaar, af­han­gend van waar op die rang­lys hul­le ein­dig, moont­lik £100 mil­joen tot £150 mil­joen in die sei­soen ver­dien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.