Ai­i­ce en vrien­de reis te­rug in tyd na die Won­der­land

Beeld - - Vrydag! - Her­man La­te­gan Met Mia Wa­si­kow­ska en John­ny Depp. Ou­der­doms­perk: OLG.

A­li­ce (Mia Wa­si­kow­ska) gly deur ’n spie­ël en be­vind haar in die mi­ra­kel­ag­ti­ge On­der­wê­reld met die ge­bruik­li­ke ka­rak­ters: die ou­li­ke Wit Haas (Mi­cha­el S­heen), die C­hes­hi­re-kat (S­te­phen Fry), die Wit Ko­nin­gin (An­ne Hat­ha­way), en T­weed­le­dee en T­weed­le­dum (Matt Lu­cas).

Die ek­sen­trie­ke en me­lan­ko­lie- se Mal­trap Hoe­de­ma­ker (John­ny Depp) is diep ter­neer­ge­druk oor sy fa­mi­lie wat skyn­baar dood is. Depp skep ’n ge­sple­te ka­rak­ter wat aan die een kant he­wi­ge sim­pa­tie ver­wek, maar jou ook laat voel jy wil ’n bos blom­me gryp en hom oor sy kop mo­ker.

Daar’s eint­lik iets boos, re­bels en as­pris aan sy in­ter­pre­ta­sie, maar e­nig­ie­mand wat in die werk­li­ke le­we so lief vir sy vier­poot­vrien­de is dat hy hul­le by die hoogs-oor­ge­re­gu­leer­de Aus­tra­lië pro­beer in­smok­kel, is se­ker ’n goeie mens. Depp word ver­ge­we. Vir al­les.

A­li­ce is baie jam­mer vir dié pal­jas­ag­ti­ge hoe­de­ma­ker en maak ’n plan om sy ge­lief­de ou­ers te­rug te kry. Sy steel ’n ti­pe me­ta­fi­sie­se ste­am­punk-tyd­ma­sjien van Tyd, net-net gang­baar ver­tolk deur die kon­tra­kul­tuur­ko­me­di­ant Sa­cha Ba­ron Co­hen.

Met dié vreem­de ge­doen­te kan sy die hor­lo­sie se wy­sers te­rug­draai en in die ge­skie­de­nis te­rug­gaan. Sy doen dit suk­ses­vol en diep in die spook­ag­ti­ge ton­nels van gis­ter maak die bo­se Rooi Ko­nin­gin (He­le­na Bon­ham Car­ter) en heel­par­ty an­der vreem­de ka­lan­te hul ver­sky­ning.

Bon­ham Car­ter se ka­rak­ter is heel­te­mal maan­siek, on­toe­re­ken­baar en kens. Sy is die hart van kwaad­wil­lig­heid. Blasé oor­se­se re­sen­sen­te het nie juis van die rol­prent ge­hou nie. Ig­no­reer hul­le en gaan kyk ge­rus. Hul ge­kerm is wit ge­ruis. )

A­li­ce (Mia Wa­si­kow­ska) be­leef nog ve­le a­von­tuur in die op­volg­prent A­li­ce Through the Look­ing Glass.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.