Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

SMS’e kos R1,50

Beeld - - Middelblad -

En daar glo Cy­ril Ra­map­ho­sa hom­self am­per aan­gaan­de kos­pak­kies en goeie ANC­lei­ers­korps. Ons lag eg­ter vir hom. – Braam Gro­bler

Ra­map­ho­sa se ver­dui­de­li­king van kos­pak­kies is ui­ters be­lag­lik! Dink hy ons is dom? – Sa­rie, Vil­lie­ria

Mnr. Ra­map­ho­sa, die men­se “op die grond” is el­ke dag hon­ger, nie net wan­neer daar ’n ver­kie­sing is nie. Wat doen jul­le vir e­tes el­ke dag vir ons me­de­bur­gers? Vra maar net. – Le­ser

Zu­ma moes vir sy vrou­ens Land Ro­vers ge­koop het dat hul­le ook ’n bie­tjie kan voel wat suk­kel is. – An­dré Cil­liers

Ek het slegs een vrou. Sal JZ vir haar ook ’n luuk­se mo­tor koop? – Cor­rie

As daar een­dag ’n stand­beeld van die pre­si­dent ge­maak word, moet die beeld­hou­er net ont­hou die voe­te moet van klei ge­maak word. – Le­ser

Nou won­der ek, die prez het N­kand­la, die Gup­tas, sy stra­ler is am­per hier, sy vroue het hul kar­re... nou wat van sy eie lug­ha­we by N­kand­la? – Henk, Cen­tu­ri­on

Dit­to Ja­c­ques van Bloem­fon­tein. Baie kwet­sen­de uit­la­tings is in die kam­pus/taal­op­roer ge­maak en word steeds el­ke dag teen wit men­se ge­maak. Maar swart ras­sis­me be­staan nie, mnr. Kathra­da? – D­ries

Pa­rys­moor­de: ’n Groot te­rug­slag met na­de­li­ge ge­vol­ge vir SA boer­de­ry. – Con­nie

Li­zet­te Ra­be sê om te wen, moet A­fri­kaans ver­loor. Wat sy na­laat om te sê, is wat sy be­doel met ver­loor. Ons al­mal wil van die “bloed aan ons taal” ont­slae raak. Sê dan vir ons hoe, Li­zet­te! – Ko­bus, Mid­del­burg

Ons het meer men­se soos Li­zet­te Ra­be no­dig. In een­vou­di­ge taal het sy ons pro­bleem met ons taal aan­ge­toon. Tien uit tien, Li­zet­te. Ek wens ek kon jou van nog na­der leer ken. – Re­nier, Rand­burg

Li­zet­te Ra­be se li­be­ra­le dro­gaan­na­me van post­’ 94­stig­ma aan die taal A­fri­kaans word ge­bruik om le­gi­ti­mi­teit te gee aan he­den­daag­se o­pen­li­ke vy­an­dig­heid teen­oor A­fri­ka­ners. – Darth­Va­derMer­we

B­ril­jant, Li­zet­te Ra­be! Li­zet­te Ra­be A­fri­kaans het in­der­daad ver­loor, laat hy dan nou wen met op­ge­rol­de hemps­moue. – RS, Ri­vo­nia

E.G. Jan­sen klop Kem­pies 83­14. Al­bei sko­le koop rug­by­spe­lers. In hier­die ge­val het E.G. Jan­sen net be­ter waar­de vir hul geld ge­kry! – Wil­lem KP

Ek stem heel­har­tig saam met Boys High dat die skool nie sy siel vir rug­by sal ver­koop nie. Rug­by het ’n af­god ge­word. – Le­ser

Dit sal ’n fout wees om Lam­bie S­pring­bok­kap­tein te maak. Wat ge­beur as Pol­lard en Jan­tjies te­rug is? Is hy be­ter as hul­le? Ek twy­fel. – Wil­lem

Pat Lam­bie is in hier­die sta­di­um die toon­aan­ge­wen­de los­ska­kel in Suid­A­fri­ka. Hy is ui­ters be­sten­dig en sy kalm­te op die veld is ab­so­luut fan­tas­ties. Pat be­hoort as se­ni­or spe­ler die lei­sels as kap­tein van die Bok­ke te neem. – Peet Vil­joen, Vil­liers

Lam­bie is ’n uit­staan­de spe­ler, maar nie reg vir kap­tein­skap nie. My keu­se is A­dri­aan S­trauss. – Wal­ter

Jo­han van Wyn­gaardt, lek­ker suur om­dat Nol­lis se jong Bul­le jul tjank af­ge­trap het. – Le­ser

Dan­kie, Beeld, vir my wen­kaart­jies vir Sa­ter­dag. – An­ne­li, Er­me­lo

My vriend het my nou net ge­bel. Hy sê hy het ’n ruk­kie te­rug al kaar­tjies ge­koop vir die na­week se Bul­le teen die Leeus­ga­me op Lof­tus, maar hy het skoon ver­geet dis Sa­ter­dag sy trou­dag! Nou wil hy weet of e­nig­ie­mand dalk be­lang­stel om in sy plek te gaan trou. – An­dré van Ton­der, Ve­ree­ni­ging

Be­sig­he­de moe­nie kla dat hul­le nie geld maak nie! Diens aan die kli­ënt be­staan am­per nie. Per­so­neel kou kou­gom, is be­sig met pri­va­te op­roe­pe, staan in groe­pies en ge­sels, be­loof om te­rug te bel, maar doen dit nie, en het min of geen ken­nis van pro­duk­te. – IF, Pta

Ek dink dat Roy ’n ge­brek aan in­sig en be­grip o­pen­baar in sy kri­tiek jeens To­ny oor die Bos­oor­log. Ons is ver­skil­len­de we­sens en ver­mo­ëns om goed te ver­werk, ver­skil. – Dirk S­choe­man, Ho­ney­dew

Hoe kon daar meer ge­tui­es in die Frans­man­saak wees? Is die da­me se woord niks werd nie? Wat vol­gen­de! – An­ne­lie, Rand­burg

Mil­la van Sa­sol­burg, E­ben ver­tolk sy rol net skit­te­rend. Hou jou klap­pe vir JZ en adv. S­haun A­bra­hams van die NVG. – Pen­si­oe­na­ris

Ek vind toe weer hier­die “ju­weel­tjie” tus­sen ou uit­knip­sels: Taal is deel van die teks­tuur van die le­we van die mens: dit is een van die kos­baar­ste ga­wes wat deur sy S­kep­per aan hom ge­skenk is. – Bee

Ni­ël van Vuur­en, jou spot­prent is al weer 100% in die kol. Baie dan­kie. – Chris­ta Lou­rens, Pta

Ni­ël van Vuur­en se spot­prent­jies is maar baie, baie a­ma­teur­ag­tig en week vir week oor rug­by. Hoe­kom kan Beeld nie ’n kuns­te­naar soos F­red Mou­ton oor­weeg nie? – S­koe­mies, Rus­ten­burg

Skie­lik kos ’n Lot­to­kaart­jie nie meer R28 nie, maar R40. Hoe nou? Dit is da­rem ’n reu­se­ver­ho­ging. En dit het tog niks met die pe­trol­prys en/of die droog­te te doen nie. – Hen­nie, Van­der­bijl­park

Ma­ri­us Frans­man

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.