STUUR ’N SMS

Beeld - - Nuus - – Le­ser – Hugo – HH – JHF – Mag­da, Pta­Oos – Wyn­and – Ma­ryna, Cen­tu­ri­on – Peet Jou­bert – Le­ser – Nuus­kie­rig – Lou­is, Pta – Al­wyna, P­re­to­ria – Ems – Lou­w­tjie, Potch

VWys die ver­sor­ger se ge­sig. Dit is ’n skan­de.

VDie SAUK gaan nie meer beeld­ma­te­ri­aal van diens­le­we­ring­be­to­gings uit­saai nie. Hoe gaan mo­to­ris­te uit­vind van klip­gooi­e­ry langs ons hoof­paaie?

VAs die mi­tes dat re­nos­ter­ho­ring ’n kuur is nie be­sweer word nie, sal die vraag nooit, ooit op­droog nie.

VLi­zet­te Ra­be, An­dré le Roux en ek glo prof. Gi­li­o­mee se skryf­sel sal op die­self­de trant wees. Wat wil jul­le hê moet ons A­fri­ka­ners doen? Ons­self in die see gaan ver­drink? Hou op met kri­tiek op ge­beu­re wat te­rug­skou­end vol fla­ters was en kom met werk­ba­re voor­stel­le vo­ren­dag!

VDaar het ons dit weer! Net as iets be­gin werk vir die A­fri­ka­ner, soos A­friForum, dan ta­kel ’n wys­neus­joer­na­lis soos An­dré le Roux dit. Ek moes lank­al ge­ë­mi­greer het!

VNa­dat ek An­dré le Roux se sto­rie ge­lees het, lyk dit vir my of ons A­fri­ka­ners ’n vir­tu­e­le volk ge­word het.

VWas by ’n ver­ga­de­ring oor vei­lig­heid. Cul­li­nan se po­li­sie het een voer­tuig tot sy be­skik­king. Dit ter­wyl Zu­ma spog oor sy vroue se voer­tuie. Die land is in sy peet­jie.

VDit sal so fan­tas­ties wees as ons ’n pre­si­dent soos die een in Zam­bië kan hê.

VI­vor, ek lees nog so lek­ker aan jou sto­rie, dan is jy skie­lik klaar. Nee, man, ek wil meer weet van die men­se!

VDie meer­kat­fo­to het my dag ge­maak!

VOu S­koe­mies se sie­ning oor Ni­ël se spot­pren­te is so ver van die waar­heid. Ni­ël is een­vou­dig bril­jant! Waar­om is men­se so ne­ga­tief en gif­tig teen­oor an­der? Doen so voort, Ni­ël.

VFoei­tog, Ockie van Se­cun­da, dood moet ’n oor­saak hê! Jy moet maar huil.

VS­tem saam met Ockie oor skrum­re­ëls.

VTen­nis is nie meer die­self­de son­der Ma­ria S­ha­ra­po­va nie. Kan haar ou ver­gry­pie nie maar oor­ge­sien word nie, in die o­pen­ba­re be­lang?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.