Wel­kom aan A­fri­kaans.com

Beeld - - Nuus -

Hoe lyk jou A­fri­kaans? Die vraag is ook die naam van ’n in­te­res­san­te nu­we veld­tog ter be­vor­de­ring van A­fri­kaans wat deur die Dag­breek Trust be­gin is. Die veld­tog se nu­we web­werf – A­fri­kaans.com – is die spil­punt waar­om die veld­tog draai. Van die pro­jek­te sluit in dat men­se voor­beel­de kan in­stuur – in woord, beeld en klank – oor hoe hul A­fri­kaans lyk. Die skry­wer Anoes­chka von Meck is ook be­sig met ’n reis deur die land – Op pad met A­fri­kaans – om te kyk en by­me­kaar te maak hoe ver­skil­len­de plek­ke en men­se se A­fri­kaans in ry­ke ver­skei­den­heid lyk. ’n Wye spek­trum A­fri­kaan­se per­soon­lik­he­de en or­ga­ni­sa­sies is by die veld­tog be­trok­ke en daar is ’n naat­loos­heid tus­sen al­le ge­meen­skap­pe. Die be­wus­ma­kings­veld­tog wat nou gaan volg, is daar­op ge­mik om A­fri­kaans as po­si­tie­we han­dels­merk te ves­tig. Die kre­a­tie­we aard daar­van be­hoort nog­al op­spraak te wek. By die be- kend­stel­ling was daar ook ’n bood­skap vir die­ge­ne wat hul self­aan­ge­stel­de politieke kor­rekt­heid in A­fri­kaans wil be­wys deur twis te soek met in­stan­sies wat nie aan hul i­dees vol­doen nie. T­heuns Eloff van die Dag­breek Trust het ge­sê selfs al is daar politieke ver­skil­le, word al­mal wat be­trok­ke is se bo­na fi­des oor A­fri­kaans aan­vaar en ver­wel­kom. Le­sers kan ge­rus in­spring en die veld­tog on­der­steun en be­gin met ’n be­soek aan die web­werf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.