Ma­ke­laar ‘in fleur van sy le­we’ ver­moor

Beeld - - Nuus - An­le­rie de Wet

Don­der­dag­mid­dag nog het Ke­vin Mc Al­pi­ne en sy vrou, Ke­zia, uit­ge­vind hul eer­ste­ling gaan ’n seun­tjie wees.

La­ter die aand het sy pa, Chris, die 29-ja­ri­ge ver­se­ke­rings­ma­ke­laar se lyk in sy mo­tor se ba­ga­sie­bak in Kru­gers­dorp ge­vind.

Die moont­lik­heid be­staan dat dié moord ver­band hou met die moord op nóg ’n ver­se­ke­rings­ma­ke­laar, An­tho­ny S­cho­field (67).

S­cho­field se lyk is op 10 Mei in die ba­ga­sie­bak van sy mo­tor ge­vind wat in P­re­mier­straat in Kru­gers­dorp-Noord ge­staan het.

Ke­vin se fa­mi­lie het hom ná die dok­ters­be­soek Don­der­dag­mid­dag by die plaas­li­ke ge­meen­skaps­po­li­si­ë­rings­fo­rum (GPF) as ver­mis aan­ge­meld.

Gert Jon­ker, voor­sit­ter van die GPF, sê fa­mi­lie­le­de van Ke­vin het om­streeks 21:00 oor die ra­di­o­net­werk ge­sê hy is nog nie tuis nie.

250 ge­meen­skaps­pa­trol­leer­ders het na hom gaan soek.

“Die maat­skap­py waar­voor Ke­vin ge­werk het, het die op­spoor­der in sy maat­skap­py­mo­tor ge­ak­ti­veer en ons het dit bin­ne 15 mi­nu­te in ’n swak deel van die dorp ge­kry, met die sleu­tels nog in die aan­sit­ter.”

Die po­li­sie is in ken­nis ge­stel.

Chris het kort daar­na by die mo­tor aan­ge­kom en die gru-

Ke­vin en Ke­zia Mc Al­pi­ne

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.