Par­ty A­fri­kaan­se or­ga­ni­sa­sies ver­bied om te re­gis­treer

Beeld - - Nuus - Han­ti Ot­to

Die U­ni­ver­si­teit van P­re­to­ria se bos­be­raad van­dag gaan nie net oor die taal­be­leid nie. Dit is ’n “ge­struk­tu­reer­de op­volg­ver­ga­de­ring” waar­op werk­groe­pe te­rug­voe­ring gaan gee.

“Die ge­tal by­wo­ners is be­perk en die rol­spe­lers het reeds hul uit­no­di­gings aan­vaar toe an­der groe­pe be­trok­ke wou raak,” sê Anna-Re­tha Bou­wer, UP-woord­voer­der.

Dit was in re­ak­sie op ’n ver­kla­ring van A­friForum Jeug gis­ter­mid­dag wat lui dat “ver­skeie A­fri­kaan­se groe­pe toe­gang (tot die lek­got­la) ver­bied is”.

Lui­dens die ver­kla­ring wou ver­skeie or­ga­ni­sa­sies vir die be­raad re­gis­treer om hul by­dra­es oor die taal­be­leid te le­wer.

“Te mid­de hier­van is die UP Don­der­dag ge­van­da­li­seer toe slag­spreu­ke soos ‘F***k A­fri­kaans’, ‘A­fri­kaans Must Fall’ en ‘#AMF’ op kam­pus­mu­re ge­spuit­verf is,” sê A­friForum Jeug.

Mor­né Mostert, die or­ga­ni­sa­sie se na­si­o­na­le pro­jek­ko­ör­di­neer­der, sê hul­le meen e­ni­ge pro­ses wat stu­den­te ver­hoed om by­dra­es te le­wer, is on­gel­dig.

“Die uit­slui­ting toon weer dat die UP nie be­lang­stel om na stu­den­te-in­set­te te luis­ter nie, maar eer­der ge­hoor sal gee aan ’n ek­stre­mis­tie­se min­der­heid soos die EFF.”

Hy sê A­friForum Jeug sal die bos­be­raad wel van­dag by­woon.

“Ons mag daar wees, maar groe­pies soos A­fri­kaans sal bly en In­ge­ni­eurs vir A­fri­kaans en an­der fa­kul­tei­te is ver­bied om te re­gis­treer.”

Marthinus Ja­cobs, voor­sit­ter van Tuks A­friForum Jeug, sê op die eer­ste lek­got­la in Maart was net van die politieke rol­spe­lers op die kam­pus glo be­trok­ke.

“Daar is an­der or­ga­ni­sa­sies wat ook in­set­te wil le­wer.

“Die u­ni­ver­si­teit sê dié groe­pies kan ge­skre­we in­set­te rig aan die o­n­af­hank­li­ke pa­neel, met ’n af­ge­tre­de reg­ter van die kon­sti­tu­si­o­ne­le hof as voor­sit­ter, pleks daar­van dat hul­le saam met an­der stu­den­te­lei­ers deel­neem.”

Am­la Mo­nageng, EFF-lei­er op Tuks, sê hul­le ver­werp die he­le lek­got­la.

“Dit wen­tel om an­der din­ge as die taal­be­leid. So, of ons ge­nooi is of nie, ons gaan nie. Met die eer­ste lek­got­la het ons ge­vra dat dit han­del oor A­fri­kaans wat moet val en trans­for­ma­sie, maar toe ons na die werk­groe­pe kyk, het ons be­sef daar is geen tyd­raam­werk of be­sluit­ne­mings­mag­te nie.

“Dit word ge­dryf deur men­se wat trans­for­ma­sie nie voor­op stel nie, soos die ek­ster­ne pa­neel wat deur ’n wit reg­ter ge­lei word.

“Die werk­groe­pe is ge­skep om stu­den­te stil te maak. Nie eens pro­gres­sie­we a­ka­de­mi­ci is be- trok­ke nie. Ons soek dui­de­li­ke di­a­loog, maar dan moet ons weet hoe die u­ni­ver­si­teit oor ‘A­fri­kaans moet val’ voel en of daar ge­meen­skap­li­ke gron­de is.”

Bou­wer het vroe­ër ver­dui­de­lik drie werk­groe­pe wat trans­for­ma­sie aan die u­ni­ver­si­teit moet ta­kel, is op die eer­ste bos­be­raad op 5 Maart ge­stig.

“Die werk­stro­me (-groe­pe) hou ver­band met die her­sie­ning van die UP-taal­be­leid, in­sti­tu­si­o­ne­le en kos­huis­kul­tuur en die kur­ri­ku­lum,” het sy ge­sê.

Van­dag gee die be­trok­ke­nes te­rug­voe­ring oor hul werk en doen aan­be­ve­lings.

“Dit gaan nie net oor die taal­be­leid nie, maar trans­for­ma­sie in die breë,” sê Bou­wer.

Fo­to: DEAAN VIVIER

Le­de van die EFF en Sas­co het in Fe­bru­a­rie teen die ge­bruik van A­fri­kaans by die U­ni­ver­si­teit van P­re­to­ria be­toog.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.