Ti­na dalk in pe­kel oor ru­o­lie

Beeld - - Nuus -

en die Sen­tra­le E­ner­gie­fonds”.

Hy be­oog ook om straf­reg­te­li­ke klag­te teen hul­le in te dien na­dat hul­le die re­ak­sie van die OG ont­vang het en om die OB daar­oor te na­der, in­dien no­dig.

Vol­gens Van Da­len sal die staat die o­lie waar­skyn­lik teen ’n veel ho­ër prys moet te­rug­koop. Die o­lie is teen so­wat $28 per vat ver­koop. Gis­ter se o­lie­prys was net meer as $50 per vat.

“Die o­lie­re­ser­wes is in werk­lik­heid ge­pri­va­ti­seer. Waar­om sal ons die o­lie teen ’n lae prys wil ver­koop en weer ten duur­ste koop? Ek dink daar­die o­lie is ver­koop vir kon­tant wat die ANC in ’n ge­hei­me fonds wil plaas,” het Van Da­len ge­sê.

Co­pe het ge­sê hy sal al die be­wy­se ont­leed na­ma­te dit be­skik- baar word en dit oor­weeg om die mi­nis­ter by die OB aan te kla.

Den­nis Bloem, par­ty­woord­voer­der, het ge­sê al­le tran­sak­sies moet in­ge­vol­ge die Wet op O­pen­ba­re Fi­nan­si­ë­le Be­stuur deur­sig­tig en me­de­din­gend wees.

“Die ANC het eg­ter geen ag­ting vir sul­ke ver­plig­tin­ge nie. Ti­na Joe­mat-Pet­ters­son moet ons nie mis­lei en van ons ver­wag om te glo dat dit ’n blo­te ro­ta­sie van voor­raad was nie.”

Joe­mat-Pet­ters­son is voor­heen deur die OB on­der­soek weens haar ver­blyf in ’n gas­te­huis en die ten­der­skan­daal in ver­band met die de­par­te­ment van vis­se­rye se vaar­tuie.

Haar woord­voer­der kon nie gis­ter vir kom­men­taar be­reik word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.