SFF ver­koop mil­joe­ne va­te

Beeld - - Nuus - P­hil­da Es­sop

Ti­na Joe­mat-Pet­ters­son, mi­nis­ter van e­ner­gie, kan dalk weer deur die o­pen­ba­re be­sker­mer (OB) on­der­soek word.

Bu­si­ness Day het be­rig die Stra­te­gie­se Brand­stof­fonds (SFF), ’n fi­li­aal van die Sen­tra­le E­ner­gie­fonds, het in De­sem­ber 10 mil­joen va­te ru­o­lie ver­koop – ba­sies Suid-A­fri­ka se he­le stra­te­gie­se voor­raad.

Die DA en Co­pe oor­weeg dit nou om, han­gen­de die in­win van be­wy­se, die OB te vra om Joe­mat-Pet­ters­son se rol in dié ver- band te on­der­soek.

T­se­li­so Ma­qube­la, di­rek­teur van die Sen­tra­le E­ner­gie­fonds, het ná die koe­rant­be­rig aan­ge­dui die SFF se sa­ke­mo­del het ver­an­der.

Pleks daar­van om self die stra­te­gie­se o­lie­voor­raad te hou, be­sit ver­skeie o­lie­han­de­laars die o­lie nou.

Hul­le het ’n s­treng kon­trak wat be­paal dat die o­lie in die tenks in Sal­dan­ha nie son­der die SFF se toe­stem­ming ver­wy­der mag word nie en dat die SFF “toe­gangs­reg op al daar­die o­lie het”.

Pie­ter van Da­len, DA-LP, het in ’n ver­kla­ring ge­sê die par­ty wag vir die vol­le lys na­me van die ou­di­teur-ge­ne­raal (OG) van die­ge­ne wat be­trok­ke was by die “on­wet­ti­ge ver­koop van o­lie­re­ser­wes deur Joe­mat-Pet­ters­son

Fo­to: DANIELLE KARALLIS

Ti­na Joe­mat­Pet­ters­son

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.