Die lek­ker luuk­se le­we op be­las­ting­be­ta­lers se kos­te is die piek van die ANC­pi­ra­mi­de.

Beeld - - Nuus -

bloot ge­druk­te pa­pier ge­wees het. Wat in Zim­bab­we ge­beur het, kon en kan steeds hier ge­beur.”

Ke­vin Mi­le­ham, DA-LP, sê die land se lei­ers is nie in voe­ling met die kwes­sies wat ge­wo­ne Suid-A­fri­ka­ners raak nie en kan dus nie ’n be­hoor­li­ke voor­beeld stel nie.

Die land gaan reeds ge­buk on­der hoë kos­pry­se, sty­gen­de krag­ta­rie­we en swak diens­le­we- ring te mid­de van groei­en­de werk­loos­heid.

“Hoe­kom word Van Rooy­en toe­ge­laat om in luuks­heid te leef ter­wyl die land brand weens be­to­gings oor diens­te in ANC-be­heer­de mu­ni­si­pa­li­tei­te?”

T­ha­mi M­chu­nu, woord­voer­der van die de­par­te­ment van o­pen­ba­re wer­ke, het nie op op­roe­pe, SMS’e of e-pos ge­re­a­geer nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.