Po­li­sie waar­sku boere glo tóé

Beeld - - Nuus -

dat Van der West­hui­zen hom­self be­seer het toe hy die twee wer­kers, wat hul lo­ne wou hê, van sy plaas wou ver­jaag.

Die 11 het gis­ter saam in die land­dros­hof in Pa­rys ver­skyn in ver­band met die moord op die plaas­wer­kers.

Land­dros Ron­nie Mn­gu­ni het die saak tot 17 Ju­nie uit­ge­stel wan­neer ’n ver­hoor­da­tum be­paal sal word.

Die an­der be­skul­dig­des in die saak is Loe­die sr. se seun Boe­ta (46), dié se seun Loe­die jr. (18) en aan­staan­de skoon­seun Mie­la Jan­sen van Vuur­en (22), An­ton Log­gen­berg (49) en sy seun Cor (18), as­ook M­ül­ler (19), Wi­an (20) en Wi­kus van der West­hui­zen (19), Fa­nie Oost­hui­zen (42), kapt. Henk Prins­loo (46) en ’n min­der­ja­ri­ge.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.