Zu­ma be­heer die te­sou­rie en die he­le re­ge­ring – segs­man

Beeld - - Nuus - P­hil­da Es­sop

Die pre­si­den­sie het die “tok­sie­se nar­ra­tief” wat in die me­dia be­vor­der word dat pres. Ja­cob Zu­ma in ’n “oor­log” met Pra­vin Gord­han, mi­nis­ter van fi­nan­sies, ge­wik­kel is, ten sterk­ste ver­oor­deel.

Die doel­wit ag­ter dié nar­ra­tief wat in die plaas­li­ke en in­ter­na­si­o­na­le me­dia “ge­smous” word, is skyn­baar om die bood­skap oor te dra dat Zu­ma be­heer oor die te­sou­rie wil oor­neem, het dr. Bon­ga­ni Ng­qulun­ga, pre­si­den­si­ë­le woord­voer­der, gis­ter in ’n ver­kla­ring ge­sê.

“Daar moet op ge­let word dat die pre­si­dent al­le staats­de­par­te­men­te, waar­on­der die na­si­o­na­le te­sou­rie, be­heer en as hoof van die re­ge­ring stel hy mi­nis­ters aan wat aan hom ver­slag doen. Al­le de­par­te­men­te doen ook aan die pre­si­dent ver­slag deur mid­del van hul on­der­skeie mi­nis­ters.

“Dit is dus ab­surd om te sê dat die pre­si­dent in ’n stryd ge­wik­kel kan wees om be­heer oor ’n staats­de­par­te­ment te kry wat hy reeds be­heer, en ver­al wan­neer hy die he­le re­ge­ring be­heer.”

Ng­qulun­ga sê die p­ri­mê­re doel­wit van die pre­si­dent en re­ge­ring is om die na­sie ag­ter die doel­wit­te te ver­e­nig om groei weer te laat op­vlam en om werk­ge­leent­he­de te skep.

“Die pre­si­den­sie ver­trou dat die in­lig­tings­mou­se aan SuidA­fri­ka die ruim­te sal bied om op dié na­si­o­na­le nood­saak­lik­heid te fo­kus en hul­le van die ge­du­ri­ge ver­sprei­ding van vals skin­der­sto­ries sal weer­hou.”

Die DA-LP Da­vid May­nier het ge­sê dit is “ab­surd” om voor te gee dat Zu­ma nie in ’n “bur­ger­oor­log” met Gord­han om be­heer oor die na­si­o­na­le te­sou­rie be­trok­ke is nie. “Hoe an­ders ver­dui­de­lik jy die ka­ta­stro­fa­le be­sluit om Nhlanhla Ne­ne, die vo­ri­ge mi­nis­ter van fi­nan­sies, af te dank en die daar­op­vol­gen­de ‘vuil oor­log’ van lek­ka­sies en teen-lek­ka­sies teen die mi­nis­ter van fi­nan­sies en die na­si­o­na­le te­sou­rie?

“Die waar­heid is Zu­ma en die ‘uit­bui­ters’ wat hom on­der­steun, is des­pe­raat om hul han­de in die koe­kie­blik van die na­si­o­na­le te­sou­rie te kry.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.