EBucks

Beeld - - Sake -

) FNB het eBucks Re­wards in 2000 be­gin; ) Hul­le hef geen le­de­geld nie en die eBucks ver­val nie; ) Tot A­pril van­jaar is R6,8 mil­jard se eBucks al ver­dien, en R5,6 mil­jard se eBucks is be­stee; ) Ge­noeg pe­trol is al met eBucks ge­koop om 8 900 keer om die wê­reld te ry; ) Meer as 14 500 vlug­te op E­mi­ra­tes is al ge­koop; ) Meer as 1 900 ku­lu­la.com­vlug­te is al met 360 000 pas­sa­siers ge­vul; ) Meer as 38 000 A­vis­mo­tors is al ge­huur; ) 141 000 fliek­kaart­jies is ge­koop; ) 36 mil­joen Lot­to­kaart­jies is ge­koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.