A­FRI­KA­PER­DE­SIEK­TE

Beeld - - By - Bron: APS Trust

’n ver­f­ge­weer aan­ge­skaf en te­sa­me met Van Nie­kerk die per­de met ’n do­sis dip­stof be­ta­kel het.

Die meer­der­heid van die in­wo­ners van Kaap­se­hoop voel wel die per­de moet so­ver as moont­lik in rus en vre­de ge­laat word so­dat die na­tuur sy gang gaan, hoe­wel ’n hand vol weer oor­tuig is ge­reel­de in­gry­ping is no­dig en selfs dat van die hings­te – tans heel­wat meer as die mer­ries – ge­kas­treer moet word.

Coet­zee is hui­we­rig daar­oor. “Dit is nie al­tyd die pron­ke­ri­ge mooi hings met die bes­te ge­ne nie. Ten­sy die ba­lans nie kri­tiek ver­steur is nie . . . los hul­le uit.” ))) Van die groot­ste pro­ble­me on­der die wil­de per­de het niks met al bo­ge­noem­de uit te waai nie, maar met men­se.

On­danks reu­se­waar­sku­wings­bor­de oor die teen­woor­dig­heid van die per­de op die toe­gangs­pad weers­kan­te van die dorp, ver­min­der bit­ter­min mo­to­ris­te spoed in dié om­ge­wing.

Hoë snel­he­de en die ge­reel­de mis­ti­ge weer lei tot nood­lot­ti­ge bot­sings met die per­de.

Die groot­ste pro­bleem is eg­ter die voer van per­de deur be­soe­kers – twee ken­nis­ge­wing­bor­de by die dorps­in­gang met plei­dooie om dit nié te doen nie ten spyt. Soos Coet­zee uit­wys: “Dis een ding as jy jou per­soon­li­ke perd ’n wor­tel per dag gee. Dis ’n an­der kwes­sie as tien­tal­le men­se dit met elk van die hand Twee waar­sku­wings­bor­de by die dorps­in­gang en ’n der­de een by Sal­va­dor Bis­tro in die hoof­straat waar­sku be­soe­kers om nie met die per­de te lol nie. Dit val eg­ter meest­al op do­we ore. A­fri­ka­per­de­siek­te (APS) is ’n hoogs in­fek­tie­we, nie­aan­steek­li­ke, in­se­koor­ge­draag­de vi­rus­siek­te, wat al­le spe­sies E­qui­dae (perd­ag­ti­ges) aan­tas. Die siek­te is en­de­mies in A­fri­ka en word ge­ken­merk deur be­ska­di­ging van die a­sem­ha­ling­ en bloeds­om­loop­stel­sels, met ge­paard­gaan­de koors en ver­lies aan ap­tyt.

Al­le per­de­ras­se (mor­ta­li­teit van 70­90%), mui­le en don­kies kan aan­ge­tas word, maar se­bras is be­stand teen die siek­te. vol dorp­trop­pe doen. Per­de het ’n sen­si­tie­we spys­ver­te­ring­stel­sel en kan nie braak om van by­voor­beeld plas­tiek­sak­ke ont­slae te raak nie.”

Bui­ten die as­pek van ver­keer­de voe­ding, kweek dit ook die ver­keer­de ge­drag by die per­de wat na­der­hand hul kop­pe deur

APS word nie van een perd na ’n an­der oor­ge­dra nie, maar ver­sprei deur die Cu­li­coi­des­mug­gies, wat be­smet raak wan­neer hul­le voed op APS­be­smet­te die­re.

Die siek­te kom ge­woon­lik in die warm re­ën­sei­soen voor wan­neer daar vol­op mug­gies is. Dit ver­dwyn ná die eer­ste ryp wan­neer die mug­gies vrek. Die mees­te die­re word be­smet tus­sen son­on­der en son­op, wan­neer die mug­gies ak­tief is. mo­tor­ven­sters druk (tot groot ver­maak van be­soe­kers, wat gou kan ver­an­der in angs) en an­der­sins ag­gres­sief raak.

Net nou die dag, ver­tel ’n dor­pe­naar, sien sy hoe ’n toe­ris ’n pak koe­kies vir ’n perd voer en ska­te­rend lag toe die plas­tiek­ver­pak­king ook deur die perd in­ge­sluk word.

Mis­kien was dit die drie jaar oue mer­rie wat vlak­by by my buur­vrou se hei­ning neer­ge­sak het een og­gend kort daar­na. Die vrou het laat weet daar is ’n kri­sis, en deur die og­gend het ’n k­lein ben­de ver­sor­gers die jong perd pro­beer dok­ter en ge­mak­lik maak.

Al die simp­to­me het ge­dui op ko­liek: Die ma­nier waar­op sy lê en aan­hou om­kyk na haar lyf as­of dit iets a­parts van haar is; die vlak en moei­sa­me a­sem­ha­ling.

Deur die loop van die dag het ons tel­kens ge­won­der wan­neer moet ons ’n vee­arts ont­bied.

Dit is nie lek­ker om te sien hoe ’n dier ly nie. Ver­al nie lang­saam nie, en ver­al nie ter­wyl jy weet dit kon ver­hoed word nie.

Laat­mid­dag, toe vat die mer­rie haar hui­we­ren­de pad en ons juig lig­gies.

Elk­een was pas te­rug op eie werf toe laat weet die tuin­wer­kers: Kom, en kom gou. Maar dit was te laat: Sy het dood neer­ge­slaan in haar spo­re.

Beeld

))) Daar is ’n ma­nier waar­op ’n mens die trek­tou om ’n dooie, steeds warm per­de­kar­kas se hoe­we bind so­dat dit nie los­glip oor die grond­pad en die teer­pad en die bos­pad tot na­by die jak­kal­se se la­er in die plan­ta­sie nie.

Die an­der truuk is om nie in die tru- of kant­spie­ëls te kyk nie ter­wyl die eens trot­se dier se kop deur die slag­ga­te sloeg en die he­le lyf op ’n sim­pel ga­lop ge­sleep word oor die knik­ke in die pad.

“Is dít nou no­dig?” roep ’n be­soe­ker uit toe ons paaie kruis by die dorps­in­gang.

Ons het nie ge­ant­woord nie, want ons wou reg­tig net van die kar­kas en die bled­die seer en woe­de ont­slae raak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.