’n K­lein woord­jie met ’n seer im­pak

Beeld - - By -

Hul­le. ’n K­lein woord­jie. Ek het ja­re te­rug met ’n In­gils­man van Dur­ban uit­ge­gaan.

Hy het nie veel A­fri­kaans ver­staan nie. Hy het ook nie vleis ge­ëet nie.

Maar ten spy­te van hier­die twee te­kort­ko­min­ge was hy ou­lik. (Ek moes my­self her­in­ner dat ek ook – in my hip­pie-fa­se as stu­dent toe ek ve­re in my ha­re ge­dra het – vir ’n ruk ’n ve­ge­ta­ri­ër was. My broer het my wel be­trap skelm bil­tong eet. Maar bil­tong is mos nie rê­rig vleis nie, of hoe?)

Elk ge­val, toe die In­gils­man se ou­ma hoor haar klein­seun gaan met ’n A­fri­kaan­se mei­sie uit, was sy ge­skok. En te­leur­ge­steld.

“Hul­le is al­mal vuil. En bar­baars. Geen re­spek vir an­der nie. Niks­nut­te. Dis hoe­kom hul­le in die kon­sen­tra­sie­kam­pe ge- wat dit is. Ek dog dis dalk iets in­te­res­sants – dalk goed­ko­per kom­pe­ti­sie vir U­ber.

Dit was nie. Dit was ’n haat­groep vir Suid-A­fri­ka se be­faam­de taxi’s.

“Hul­le het geen re­spek vir an­der nie. Ek haat die f***ers,” sê een vrou. Haar woor­de ont­stel my.

Kyk, ek raak net so ge­frus­treerd met be­stuur­ders se ge­drag. Woe­dend, selfs. Want my – en an­der – se le­we word in ge­vaar ge­stel.

Maar is sul­ke kom­men­taar en so ’n groep werk­lik no­dig?

“He­mel, vloek jy nooit nie? Hul­le is bar­ba­re!”

Dit gaan nie oor die vloek nie, wil ek ant­woord. Dit gaan oor die haat.

Maar ek het niks ge­sê nie. Net die groep ver­laat.

Hul­le. ’n K­lein woord­jie met ’n groot im­pak. Want dalk, net dalk, as “hul­le” “ons” word, sal ons sien dat dit nie net “hul­le” is wat fou­te maak nie.

Dat wan­neer ek en jy, ons, ’n SMS stuur ter­wyl ons be­stuur, of oor die spoed­grens ry, ons die­self­de ge­drag toon as die ge­ha­te taxi-be­stuur­der.

Dat dit my – en an­der – se le­we in ge­vaar stel.

Dat wan­neer “hul­le” “ons” word, ’n se­ke­re be­faam­de A­fri­kaan­se san­ger en ’n se­ke­re be­faam­de po­li­ti­kus by­voor­beeld sal sien dat hul­le pas­sie­vol is oor die­self­de goed en dalk saam op­los­sings kan vind. By­voor­beeld.

Maar eers moet ek be­reid wees om my eie fou­te raak te sien. Eers dan kan “hul­le” “ons” word.

Ons moet. Want “hul­le” maak te seer.

Vra my. Ek weet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.