‘He­mel, vloek jy nooit nie?’ Dit gaan nie oor die vloek nie, wil ek ant­woord. Dit gaan oor die haat.

Beeld - - By -

sterf het. En glo my, niks het veel ver­an­der nie.”

Ek het ge­dink as sy my ont­moet, sal haar sie­ning ver­an­der. Dit het nie. Ten spy­te daar­van dat ek die toets ge­slaag het. Dat ek ’n graad het. En twee keer per dag stort. Vir haar is A­fri­ka­ners “hul­le”. Hul­le. ’n K­lein woord­jie wat baie seer­maak.

Op Fa­ce­book sluit ie­mand son­der my me­de­we­te my aan by ’n groep ge­naamd “Taxi”.

Ek’s nuus­kie­rig, en gaan kyk

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.