Dié eet­ge­rei om mee te spog

Beeld - - Bruide -

S­tan­ley Ro­gers spog met ’n ge­skie­de­nis van meer as 80 jaar. Dit is ge­hal­te­eet­ge­rei wat jou eeter­va­ring na nu­we hoog­tes sal voer. S­tan­ley Ro­gers ver­staan die fyn kuns om tra­di­sie met mo­der­ni­teit te ba­lan­seer.

Dié han­dels­naam neem sy ryk En­gel­se er­fe­nis, tra­di­sies en waar­des en ver­meng dit met die mo­der­ne ge­so­fis­ti­keerd­heid van van­dag om eet­ge­rei te skep wat ’n tyd­lo­se ver­men­ging van mo­der­ne e­le­gan­sie is.

Pa­tro­ne soos Ba­guet­te en Al­ba­ny is be­skik­baar in 24­ en 56­stuk­stel­le (daar is ook ste­ak­mes­se be­skik­baar) wat jou gas­te sal laat oe en aa wan­neer hul­le by jou eet­ka­mer­ta­fel aan­sit. ) Die wen­ner en naas­wen­ner kry om­vat­ten­de ge­skenk­pak­ke van S­tan­ley Ro­gers, ter­wyl die an­der fi­na­lis­te ook met pro­duk­te van S­tan­ley Ro­gers weg­stap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.