Soet dro­me wink vir jou

Beeld - - Bruide -

Dank­sy meer as ’n eeu se er­va­ring weet Se­a­ly hoe om bed­dens te maak. ’n Se­a­ly­ma­tras is be­son­der ge­sond om op te slaap, as­ook won­der­lik om op te ont­span. Dié pro­duk­te is in sa­me­wer­king met van die voor­ste or­to­pe­de ont­wik­kel.

Se­a­ly verskaf ’n wye ver­skei­den­heid ma­tras­ en ge­maks­op­sies. ) Die wen­bruid ont­vang ’n ko­nin­gin­groot­te (1 520 mm) Se­a­ly Pos­tu­re­pe­dic­ma­tras en ­ba­sis­stel. ) Be­soek se­a­ly.co.za of ska­kel 011 309 4000 vir meer in­lig­ting. Sluit ook aan by hul Fa­ce­book­blad: fa­ce­book.com/Se­a­lySout­hA­fri­ca.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.