’n Rus­ti­ge na­week in die Bos­veld

Beeld - - Bruide -

Die vier­ster­ Mo­na­te Ga­me Lod­ge in Lim­po­po is ’n e­le­gan­te en rus­ti­ge weg­breek­plek in die Bos­veld. Dit is ook ’n kon­fe­ren­sie­ en trou­ve­nue waar gas­te soos ko­nink­li­kes be­han­del word. ) Die wen­bruid kry twee nag­te vir twee men­se in die Mo­na­te Ga­me Lod­ge se de­luxe­een­heid. Dit sluit wil­drit­te en al­le maal­tye in. ) Die naas­wen­ner kry twee nag­te vir twee men­se in die wit­te­brood­sui­te. ) Die bruid in die der­de plek kry twee nag­te vir twee men­se in ’n luuk­se ka­mer, al­bei ter waar­de van R7 000. Wil­drit­te en e­tes is in­ge­sluit vir die naas­wen­ner en bruid in die der­de plek. Dran­kies en ver­voer na en van Mo­na­te is uit­ge­sluit. ) Be­soek mo­na­te­lod­ge.com of ska­kel 014 718 7000.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.