’n Na­week in die Ja­ka­ran­da­stad

MEER OOR NA­DI­NE EN CLARISSA

Beeld - - Leefstyl - Sa­ter­dag 08:00 P­re­to­ria het ’n groot ver­skei­den­heid na­week­mark­te. Son­dag 09:00

Die bes­te na­we­ke be­gin al­tyd met ’n kop­pie goeie boe­re­troos. Boon­op gee Sa­ter­dae jou die i­de­a­le ge­leent­heid om P­re­to­ria se le­wen­di­ge, groei­en­de kof­fie­land­skap te ont­dek. Ons is die laas­te paar jaar reg­tig be­derf met goeie kof­fie­win­kels en brou­e­rye.

Ons twee guns­te­ling-plek­ke vir goeie kof­fie, wat ook ’n lief­da­dig­heids­as­pek het, is Vin­ta­ge Cof­fee (F­reig­ht­weg 69, Cen­tu­ri­on) en Groun­ded@E­cho in Vil­lie­ra (op die hoek van Pier­neef­straat en 24ste Laan).

Groun­ded@E­cho se ge­bak­te koek­sis­ter­kaas­koek is heer­lik.

Na­dat jy jou me­ta­bo­lis­me aan die gang ge­skop het, is dit tyd om jou lyf weer te her­laai met brand­stof. Ons vind ge­woon­lik hoe ge­son­der, hoe be­ter. La Co­co C Food Pur­veyors (InS­he­re Lynn­wood Vil­la­ge, Gra­ham­weg 4, S­he­re) na­by Ha­zel­de­an, het ’n ver­skei­den­heid ge­son­de op­sies vir ont­byt. Pro­beer ge­rus die C­hai-ha­wer­mout, met Ka­la­ha­ri-heu­ning of fyn­ge­maak­te a­vo­ka­do­peer op rog­brood.

As ons eg­ter iets meer a­von­tuur­lus­tigs soek, laat Gin­ger & Fig in die Brook­lyn-sen­trum ons kos­dro­me waar word.

Ban­ters sal gek wees na hul ge­rook­te salm­rös­ti, wat met pa­tats ge­maak word.

P­re­to­ria het on­langs ’n paar baie op­win­den­de na­week­mark­te ge­kry. Op ’n Sa­ter­dag sal jy ons ge­woon­lik daar vind. Ons hou daar­van om die mid­de­stad te ver­ken en lek­ker kos te gaan soek by Mar­ket on Main (He­len Jo­sep­hstraat 385, P­re­to­ria-Sen­traal) en Mar­ket at the S­heds (He­len Jo­sep­hstraat 381, P­re­to­ria-Sen­traal)

Dit is al­tyd lek­ker om iets ver­fris­sends te gaan drink voor die son on­der­gaan. Die A­fri­can Beer Em­po­ri­um (He­len Jo­sep­hstraat 367, P­re­to­ria-Sen- Die re­dak­teurs van die blog

(i­lo­vepre­to­ria.co.za), Na­di­ne Uys (die fo­to­graaf) en Clarissa van Em­me­nes (die skry­wer), woon in P­re­to­ria­Oos.

Na­di­ne is be­dags ’n gra­fie­se ont­wer­per en fo­to­graaf wat haar eie on­der­ne­ming, O.Three P­ho­to­grap­hy & De­sign, be­stuur. Clarissa is ’n skry­wer en kos­sti­lis en be­sit die on­der­ne­ming Meet & Eat.

Hul­le het die blog be­gin om­dat hul­le lief vir die Ja­ka­ran­da­stad is.

Die blog se doel is om aan kre­a­tie­we en­tre­pre­neurs, kuns­te­naars en sjefs bloot­stel­ling te gee deur ’n aan­lyn plat­form te skep wat hul ta­len­te, u­nie­ke pro­duk­te of diens­te ten toon stel.

Dis ook ’n goeie plek vir P­re­to­ri­a­ners om hul stad be­ter te leer ken traal), spog met ’n in­druk­wek­ken­de spys­kaart van A­fri­ka-bie­re.

’n An­der guns­te­ling-na­week­uit­hang­plek is die nu­we The Vil­la­ge- sen­trum (16de Laan 15, Ha­zel­wood), ’n soort leef­styl­kom­pleks waar ’n mens kan smul en boe­tiek­bier ge­niet tot dit by jou ore uit­loop. Die sen­trum be­derf jou eint­lik met die groot ver­skei­den­heid re­stau­ran­te. Hier­van is Bur­ger Bis­tro de­fi­ni­tief een van ons guns­te­lin­ge. Ons be­veel de­fi­ni­tief die Ma­ri­lyn Mon­roe- of El­vis-burgers aan.

As jy lus is vir iets meer ek­so­ties vir aand­e­te, be­veel ons Na­mas­kar In­die­se Re­stau­rant in Hat­field (S­tan­za Bo­pa­pe­straat 1270, Hat­field) aan. Ons be­stel al­tyd die C­hic­ken S­hai Kor­ma. en te ver­neem waar jy die lek­ker­ste cap­puc­ci­no of ban­ting­ont­byt kan vind. Vind hul­le op Fa­ce­book by

en volg hul­le op In­sta­gram by @i­lo­vepre­to­ria.

Ná gis­ter se ge­ëet, ge­drink en ge­koop wil ons ge­woon­lik op ’n Son­dag rus­ti­ger wees. Ons ge­niet ’n goeie jo­ga­ses­sie by Hot­pod by The Club­sen­trum (hoek van Pi­nas­ter­laan en 18de Straat, Ha­zel­wood). Val ge­rus in vir die 09:00-10:00 flow- klas, wat i­de­aal is vir be­gin­ners tot ge­vor­der­de jo­gi’s.

As ons wil draf, mik ons na Kruin­park in Lu­kas­rand.

Son­dag se noen­ont­byt is al­tyd ’n lui­lek­ker af­fê­re, ons hou van Blos Ca­fe in O­lym­pus (Plot 66, op die hoek van O­lym­pus­straat en Le­an­der­straat) om ons te in­spi­reer en e­ner­gie te gee vir die nu­we week.

Hul Fran­se roos­ter­brood, of jy nou die soet of sout op­sie kies, is van die boon­ste rak.

Na­di­ne Uys en Clarissa van Em­me­nes, die re­dak­teurs van I Lo­ve P­re­to­ria.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.