Volg ons op In­sta­gram

Beeld - - Leefstyl - @Net­werk24Reis Net­werk24Kos. werk24reis #net#deur­die­lens #net­werk24kos #kos­klets.

Mar­tin Grob­be­laar van Vry­heid het dié fo­to met sy herfs­kleu­re op ’n plaas in die Vry­heid­om­ge­wing ge­neem. “Dié fo­to is soos ’n te­ken van die win­ter. Die aal­wy­ne is in vol­le blom en die sui­ker­bek­kies bal­jaar op en rond­om die goud­geel blom­me.” ) As jy jou fo­to hier wil sien, stuur dit na na­week@beeld.com en skryf “Deur die lens” in die on­der­werp­veld. Sluit jou naam, van, dorp, ’n kon­tak­nom­mer en ’n kort fo­to­be­skry­wing by jou e­pos in. Fo­to’s moet min­stens 1 MB groot en in j­peg­for­maat wees om in aan­mer­king te kom. As jy op soek is na kos -en rei­sin­spi­ra­sie, is Leefstyl ook nou op In­sta­gram. Jy kan ons volg by en @

Op @Net­werk24Reis sal jy kan sien waar­heen reis ons joer­na­lis­te, wen­ke kry oor ou­li­ke plek­kies en waar om te eet, te kui­er en te bly en swerf­lus ont­wik­kel oor ons mooi fo­to’s.

Jy kan ook met ons ge­sels en jou fo­to’s deel deur

en in jou In­sta­gram fo­to’s in te tik.

Van die mooi­stes word in die koe­rant ge­pu­bli­seer.

Op Net­werk24Kos kui­er, kook, bak en brou ons. Hier deel ons fo­to’s en re­sep­te van ons be­ken­de kos­skry­wers en per­soon­lik­he­de.

As jy eg­ter wil spog met ’n bak­sel kol­wyn­tjies, tag ons net met en

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.