Kof­fie­geur­pa­tat­en­sjo­ko­la­de­bruin­tjies

Beeld - - Leefstyl - Jy be­no­dig: Vir die a­man­del­sjo­ko­la­de­sous: Ver­sie­ring: Só maak ’n mens:

Re­sep is ge­noeg vir 8­10 bruin­tjies. 1 kg pa­tats, skoon­ge­maak en in sky­fies ge­sny 2 op­ge­hoop­te eet­le­pels ka­kao (ek ver­kies rou ka­kao) 5 eet­le­pels heu­ning (hoe­veel­heid kan ver­meer­der of ver­min­der word af­han­gen­de van hoe soet die bruin­tjie ver­kies word) 100 g ver­snip­per­de a­man­dels 2 tee­le­pels va­niel­je­geur­sel 2 tee­le­pels ka­ra­mel­geur­sel 4 en­kel­es­pres­so’s 1 tee­le­pel pienk sout 2 tee­le­pels ka­neel 8 ei­ers (4 heel ei­ers en 4 ei­er­wit­te) 300 g a­man­del­neut­bot­ter 5 eet­le­pels heu­ning 1 op­ge­hoop­te eet­le­pel ka­kao ’n knip­pie pienk sout vir smaak 1 tee­le­pel ka­ra­mel­geur­sel ge­roos­ter­de ver­snip­per­de a­man­dels va­niel­je­poei­er kof­fie 1. Kook die pa­tats tot gaar en sag. 2. Voeg die ka­kao, heu­ning, ver­snip­per­de a­man­dels, geur­sels, sout, kof­fie en ka­neel by en meng. 3. K­lits die ei­ers en voeg by. Meng deeg­lik. 4. Smeer ’n mid­del­slag reg­hoe­ki­ge oond­pan of vier­kan­ti­ge koek­pan. Gooi die be­slag daar­in en maak die op­per­vlak e­ga­lig. Bak die bruin­tjies vir 15­25 mi­nu­te in ’n oond teen 180 °C. 5. Laat ef­fens af­koel, en smeer dan die a­man­delsous oor. Ver­sier met ge­roos­ter­de en ver­snip­per­de a­man­dels, va­niel­je­poei­er en kof­fie. Sny in blok­kies en ge­niet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.