’Ca­nes troef High­lan­ders in re­ën

Beeld - - Sport - Straf­doe­le:

Wel­ling­ton. – Rug­by in die re­ën is ge­woon­lik nie aan­skou­lik nie, maar wan­neer twee ta­lent­vol­le Ki­wi-span­ne me­kaar pak, kan jy weet 80 op­win­den­de mi­nu­te lê voor.

Vry­dag se Su­per­rug­by­krag­me­ting tus­sen die Hur­ri­ca­nes en High­lan­ders is juis eers in die 79ste mi­nuut be­klink ná ’n stuk­kie in­di­vi­du­e­le krag­spel.

Met die tel­ling ge­lyk­op en speel­tyd by­na ver­stre­ke, het Ar­die Sa­vea, die Hur­ri­ca­nes se All Black-los­voor­spe­ler, vir sy t­wee­de drie van die wed­stryd oor die doel­lyn ge­beur om aan die tuis­span ’n oor­win­ning met 27-20 te be­sorg. Al­bei span­ne, wat sa­ke in ver­le­de jaar se eindstryd uit­ge­spook het, se han­te­ring in ’n sop­nat sta­di­on was uit­ste­kend.

Pun­te­ma­kers: Hur­ri­ca­nes 27 (17): Drieë: Doel­skop­pe: Straf­doe­le: High­lan­ders 20 (7): Drieë: Doel­skop­pe:

Ar­die Sa­vea (2), Brad S­hields. Beau­den Bar­rett (3). Bar­rett (2). Li­ma So­po­a­ga, Da­niel Lie­nert­Bro­wn. So­po­a­ga (2). So­po­a­ga, Mar­ty Banks.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.