Ge­lant weer te­rug op Lof­tus

Beeld - - Sport - Be­pa­lings:

P­re­to­ria. – Die ver­to­ning van die Bul­le se heel­ag­ter War­rick Ge­lant is in die kol­lig wan­neer die Blou Bul­le van­mid­dag op Lof­tus Vers­feld in die Pro­vin­si­a­le Reeks teen die Lui­perds speel.

Ge­lant het in Maart sy ka­ke­been in ’n Su­per­rug­by­wed­stryd teen die Sun­wol­ves ge­breek. Die Blou Bul­le se span is ge­laai met ne­ge spe­lers wat reeds Sup­per­rug­by ge­speel het.

. Die Bo­land-Ka­va­liers het gis­ter in Wel­ling­ton die SWD A­ren­de met 32-16 ge­klop het.

Die Pu­mas het die Vry­staat XV met 29-16 ge­klop en die Grens die Val­ke met 29-24. G­rie­kwas (34) is steeds voor op die pun­te­lys, ge­volg deur Bo­land (30) en die Pu­mas (26).

. Goue Leeus t. OP­Kings (Pi­ra­tes, G­reen­si­de), Blou Bul­le t. Lui­perds (Lof­tus Vers­feld), We­s­te­li­ke Pro­vin­sie t. G­rie­kwas (Nu­we­land); Wel­wit­chi­as t. G­rif­fons (Wind­hoek). Romé D­rey­er van die Noord­wes Fla­mes (links) en Lau­ren­Lee Chris­ti­ans van die Vry­staat C­ri­nums, in gis­ter­aand se half­eind­stryd van die Bru­tal Fruit­li­ga in Dur­ban. Die C­ri­nums het met 45­42 ge­wen. In die an­der half­eind­stryd het die Ja­guars die Sout­hern S­tings met 64­43 ge­klop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.