C­hiefs trap klei teen Wa­ra­tahs

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie Doel­skop­pe: Straf­doel: Doel­skop:

Syd­ney. – Die Wa­ra­tahs het hul heer­skap­py oor die C­hiefs in die Su­per­rug­by-reeks voort­ge­sit toe hul­le die voor­lo­pers in die Aus­tra­la­sie­se af­de­ling met 45-25 ge­klop het.

Dit was die ’Tahs se ses­de oor­win­ning in hul laas­te se­we wed­stry­de oor die C­hiefs en ook die C­hiefs se eer­ste ne­der­laag van­jaar weg van die huis af.

Die C­hiefs kon ook nog net twee uit tien krag­me­tings in Syd­ney wen.

Die tuis­span was in­druk­wek­kend en het ses drieë teen­oor die be­soe­kers se vier ge­druk.

Dié se­ge be­te­ken die Wa­ra­tahs be­hou die boon­ste plek in die Aus­tra­lie­se af­de­ling. Hul­le is nou vyf pun­te voor die Brum- bies.

Pun­te­ma­kers: Wa­ra­tahs 45 (17): Drieë:

Mi­cha­el Hooper (2), Is­rael Fo­lau (2), Andrew Kel­la­way, Jack Demp­sey. Ber­nard Fo­ley (6). Fo­ley.

Se­ta Ta­ma­ni­va­lu, Aa­ron Cru­den, Nat­han Har­ris, To­ni Pu­lu. Da­mi­an M­cKen­zie. M­cKen­zie.

Straf­doel: C­hiefs 25 (13): Drieë:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.