For­dy­ce dink nie e­ni­ge van die vroue in mô­re se wed­loop hou werk­lik ’n groot be­drei­ging vir W­öst­mann in nie.

Beeld - - Sport -

pers­kon­fe­ren­sie ge­sê sy is jam­mer die Rus­se is nie hier nie, want nie al­le Rus­sie­se at­le­te is skul­dig nie.

Tog bied dit nou aan SuidA­fri­kaan­se vroue ’n goeie kans om on­der die tien gou­e­me­dal­je­wen­ners te ein­dig.

W­öst­mann mik nie vir ’n spe­si­fie­ke tyd nie.

Sy het ver­le­de jaar die oë laat rek toe sy teen baie van die op­draan­des uit­ge­stap het. Toe W­öst­mann ge­vra is, of sy dit weer sal doen, het sy met ’n glim­lag ge­ant­woord: “Be­slis, waar­skyn­lik al­mal!”

El­lie G­reen­wood, wat die vo­ri­ge af-wed­loop twee jaar ge­le­de ge­wen het, sal weens ’n be­se­ring nie kan deel­neem nie.

W­öst­mann se sterk­ste teen­stan­ders is waar­skyn­lik C­har­né Bos­man, ver­le­de jaar se naas-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.