Die be­ker bly die Puk­ke s’n

Beeld - - Sport - Ma­ri­zan­ne Kok

Die Tech Ti­gers het van­jaar agt spe­lers ge­had wat aan die t­wee­de ron­de van die Blou Bul­le se proe­we deel­ge­neem het. Dit is meer as som­mi­ge ma­kro­sko­le van die Ja­ka­ran­da­stad. Van die staat­ma­kers is die s­kool se span is van voor: Ke­a­nu Duraan, Lehlo­ho­no­lo Ny­e­le­le, Brad­ley Ma­tam­bo, T­ha­bi­so M­ba­tha en Go­a­ba­o­na Mo­ko­ne. Jo­han­nes­burg. – Die Puk­ke se sta­tus as Var­si­ty­be­ker­kam­pi­oen is vei­lig.

Adv. Ro­bert S­tel­z­ner, voor­sit­ter van die tug­ver­hoor oor die Puk­ke se be­weer­de ge­bruik van ’n on­wet­ti­ge spe­ler, het Vry­dag uit­spraak in die saak ge­le­wer en in die Pot­chef­stro­mers se guns be­slis.

Vol­gens ’n on­be­ris­pe­li­ke bron moet die Var­si­ty­be­ker­or­ga­ni­seer­ders nou ’n deel van die NWU-Puk se voor­be­rei­dings­kos­te vir die laas­te twee dae van die ver­hoor be­taal.

Al­bei par­tye (die Var­si­ty­be­ker­raad en die Puk­ke) het ver­lof tot ap­pèl.

Die Var­si­ty­be­ker-raad sal Maan­dag oor die uit­spraak ver­ga­der.

Die Puk-span het ver­le­de maand vir die eer­ste keer in sy ge­skie­de­nis die Var­si­ty­be­ker-kroon ge­wen, maar ’n be­we­ring kort ná daar­die suk­ses dat die stut Bart le Roux nie van­jaar vir die Puk­ke mag ge­speel het nie, het koue wa­ter op hul vreug­de ge­gooi.

Vol­gens dié be­we­ring het Le Roux die U­ni­ver­si­teit van K­waZu­lu-Na­tal se Im­pi-span in 2014 as eer­ste­jaar ver­teen­woor­dig. Van­jaar het hy in die Puk-span ge­sak as eer­ste­jaar by die Noord­wes-U­ni­ver­si­teit, maar vol­gens die s­treng ver­eis­tes van die Var­si­ty­be­ker-reeks mag ’n spe­ler nie meer as een u­ni­ver­si­teit as eer­ste­jaar ver­teen­woor­dig nie.

Die saak teen die Puk het ge­volg net we­ke na­dat die Im­pi se oor­tre­ding van bo­ge­noem­de re­ël hom sy plek in die Var­si­tyskild-eindstryd ge­kos het. Die Im­pi het 12 liga­pun­te ver­loor om­dat hy die ha­ker Ker­ron van Vuur­en (wat voor­heen vir UJ se jong­span ge­speel het) as eer­ste­jaar in­ge­span het.

Mer­vyn Tay­lor, die be­stuur­der van die Puk-rug­by­in­sti­tuut, het ge­sê hul­le “is ver­heug en dank­baar oor die uit­slag.

Dit lyk nou as­of 2016 tog wel ons jaar gaan wees”.

In ’n ver­kla­ring het die Var­si­ty­be­ker-or­ga­ni­seer­ders ge­sê hul­le sal ver­de­re in­lig­ting verskaf so­dra die raad Maan­dag ver­ga­der het.

RUG­BY

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.