Hou Tech Ti­gers dop

Beeld - - Sport -

S­ko­le-span ge­le­wer, toe hul Jer­ry Se­fo­ko in dié trui ge­speel het, saam met toe­koms­ti­ge S­pring­bok­ke soos Bis­marck du P­les­sis, Ru­an Pie­naar, Pe­ter Grant en C­hi­li­boy Ra­le­pe­le.

Des­tyds was die Ho­ër­skool Zwart­kop se hoof van rug­by, Fie­lies Coet­zee, nog die af­rig­ter by P­re­to­ria THS ge­wees.

Maar die spel het in die vol­gen­de de­ka­de dood­ge­loop. Dit het har­de werk en pas­sie ge­verg om die stuk­ke op te tel.

Nou is dit ’n bas­ti­on van rug­by-trans­for­ma­sie – en ge­ge­we die s­kool se lig­ging is dit net hoe dit moet wees.

Van Ton­der sê P­re­to­ria THS is i­de­aal ge­leë om ’n be­lang­ri­ke rol in die ont­wik­ke­ling van swart spe­lers te speel. Daar is vol­gens hom 63 s­ko­le in P­re­to­ria se mid­de­stad waar­van slegs THS en die Ho­ër­skool Lan­gen­ho­ven die no­di­ge rug­by­ge­rie­we het.

Die nu­we re­ëls van die Vir­se­ker-Beeld­tro­fee laat kin­ders van dié s­ko­le toe om vir P­re­to­ria THS te speel.

Hoe­wel die Tech Ti­gers van­jaar weer in die Vir­se­ker-Beeld­tro­fee se mid­del­sko­le-af­de­ling gaan mee­ding, is Van Ton­der vol ver­troue dat die s­kool in 2017 as ’n vol­waar­di­ge me­di­um­skool sal deel­neem.

En as hul snel­le op­gang voort­duur, is hul toe­koms straks vol groot oom­blik­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.