P­re­to­ri­a­se s­kool is bas­ti­on van ver­an­de­ring

Beeld - - Sport - Han­nes Nie­na­ber

Net meer as ’n ki­lo­me­ter van die hei­lig­dom van Blou Bul-rug­by, Lof­tus Vers­feld, vind jy ’n ra­re Suid-A­fri­kaan­se suk­ses­ver­haal in die ont­wik­ke­ling van jong swart rug­by­spe­lers.

P­re­to­ria Techni­cal High S­chool (PTHS) maak vin­nig op­gang in die Blou Bul­le se sko­le­li­gas. Die s­kool se eer­ste span het ver­le­de jaar ge­skie­de­nis ge­maak deur vir die eer­ste keer ’n eindstryd van die Beeld­tro­fee te haal.

Die Tech Ti­gers het nou wel in die eindstryd vir mid­del­sko­le met 19-17 teen Pre­si­dent van Jo­han­nes­burg die knie ge­buig, maar die s­kool het reeds reu­se-treë in die reg­te rig­ting ge­gee ná hy in 2014 vir die eer­ste keer in ja­re ’n span in die veld ge­stoot het.

Die Blou Bul­le Rug­by-u­nie (BBRU) het Fran­cois van Ton­der in 2013 by die s­kool ge­plaas om die spel te be­vor­der. Hy het voor sy uit­tre­de klu­brug­by vir Par­ma in I­ta­lië ge­speel.

On­der Van Ton­der se brei­er­skap was die eer­ste span se­dert 2014 in 36 wed­stry­de slegs vyf keer aan die ver­loor­kant. In dié tyd het die span 1 300 pun­te aan­ge­te­ken en slegs 340 af­ge­staan.

Die s­kool het ook van­af die klein­sko­le­li­ga tot die me­di­um­sko­le­li­ga van die Blou Bul­le op­ge­skuif. P­re­to­ria THS het on­ge­veer 870 kin­ders in die s­kool waar­van slegs 120 seuns rug­by speel. Slegs 300 of so van die leer­lin­ge se ou­ers kan skool­geld be­taal.

Maar on­der Van Ton­der se wa­ken­de oog het ál meer kin-

Fo­to: LI­SA HNATOWICZ

Die los­ska­kel Ke­a­nu Duraan van P­re­to­ria THS.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.