Van die ou­tjies kom par­ty­keer by oe­fe­nin­ge aan en het drie dae laas ge­ëet.

Beeld - - Sport -

ders by dié s­kool die o­vaal­bal be­gin rond­gooi. Waar daar twee span­ne in 2013 was, is daar nou vyf – waar­on­der ook ’n mei­sie­span.

“Ons groot­ste uit­da­ging op die oom­blik is fi­nan­si­eel. Ons het by­voor­beeld 43 spe­lers by ons o.14-proe­we ge­had, maar kon weens ’n te­kort aan geld net een span kies. Dit is ver­al die kos­te van ver­voer wat ’n uit­da­ging is,” het Van Ton­der ge­sê.

Die s­kool het ook nie ’n gim­na­si­um nie.

’n An­der kop­seer is die voe­ding van die mees­te spe­lers, sê die brei­er.

“Van die ou­tjies kom par­ty­keer by oe­fe­nin­ge aan en het drie dae laas ge­ëet.”

Van Ton­der sê rug­by is ’n vreem­de kon­sep vir die mees­te van P­re­to­ria THS se voe­der­la­er­sko­le. Die kin­ders wat in rug­by be­lang­stel, kom leer die ba­sie­se vaar­dig­he­de by Van Ton­der-hul­le.

Toe hy van Par­ma af by dié s­kool aan­ge­land het, was rug­by daar self in sak en as. THS het in 2002 ’n by­drae tot die SA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.