Co­bus Claas­sen

Beeld - - Sport -

Wil­lie le Roux, Ru­an Com­brinck, Li­o­nel Ma­poe, Da­mi­an de Al­len­de, JP Pie­ter­sen, Pat Lam­bie, Faf de K­lerk, Du­a­ne Ver­meu­len, Fran­cois Louw, Ja­co K­riel, Pie­ter­S­te­ph du Toit, E­ben Et­ze­beth, Frans Mal­her­be, A­dri­aan S­trauss (k), T­re­vor Ny­a­ka­ne. PLAASVERVANGERS: Mal­colm Marx, Li­zo G­qo­bo­ka, Ju­li­an Re­de­ling­huys, Lood de Ja­ger, Siya Ko­li­si, Ru­an Pie­naar, Jo­han Goo­sen, Jan Ser­fon­tein.

)) Die ver­soe­king was groot om C­heslin Kol­be op heel­ag­ter in te sluit, maar Wil­lie le Roux se er­va­ring tel in sy guns.

Da­mi­an de Al­len­de het ver­le­de na­week teen die Bul­le ge­noeg ge­doen om my te oor­tuig hy moet die nr. 12trui bo Jan Ser­fon­tein kry. Ja­co K­riel is Suid­A­fri­ka se bes­te flank in die Su­per­rug­by­reeks en is in my be­gin­span.

Die kap­tein­skap is ’n moei­li­ke be­sluit. Dit sal i­de­aal wees om ’n lei­er te hê wat plaas­lik speel. Die ha­ker A­dri­aan S­trauss is die reg­te kan­di­daat, maar hy sal be­ter moet speel.

Ek sou Ru­an Pie­naar nie oor­weeg het nie, maar daar is bui­ten Faf de K­lerk nie in Suid­A­fri­ka skrum­ska­kels van toets­ge­hal­te nie. Ru­dy Pai­ge was ’n lo­gie­se keu­se, maar hy haal nie die Bul­le se be­gin­span nie. Pie­naar is er­va­re, veel­sy­dig en het goeie ken­nis van die Ier­se spe­lers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.