Chris­to Bu­ch­ner

Beeld - - Sport -

Ru­an Com­brinck, JP Pie­ter­sen, Li­o­nel Ma­poe, Da­mi­an de Al­len­de, L­wa­zi M­vo­vo, Pa­trick Lam­bie, Faf de K­lerk, War­ren W­hi­te­ley (k), Jan­nes Kir­sten, Ja­co K­riel, E­ben Et­ze­beth, Pie­ter­S­te­ph du Toit, Ju­li­an Re­de­ling­huys, A­dri­aan S­trauss, Be­ast M­ta­wa­ri­ra.

PLAASVERVANGERS: Mal­colm Marx, S­te­ven Kits­hoff, Frans Mal­her­be, Franco Mostert, Siya Ko­li­se, Ross Cron­jé, Garth A­pril, Jes­se K­riel.

) Ru­an Com­brinck op heel­ag­ter sal ’n ver­ras­sen­de keu­se wees, maar ek glo hy het al die vaar­dig­ he­de om ’n suk­ses te wees.

Sy tak­tie­se skop­werk is ook veel be­ter as dié van Wil­lie le Roux. Met El­ton Jan­tjies be­seer, waag ek met Garth A­pril as my t­wee­de los­ska­kel.

Hy is prop­vol rug­by en met die ge­brek aan los­ska­kels van ge­hal­te, kan hy net­so­wel ’n kans ge­gee word.

Ek glo nie daar is ’n be­ter keu­se as War­ren W­hi­te­ley as kap­tein nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.