Heinz S­chenk

Beeld - - Sport -

Ru­an Com­brinck, Ser­ge­al Pe­ter­sen, Li­o­nel Ma­poe, Fran­cois Ven­ter, L­wa­zi M­vo­vo, Pat Lam­bie, Faf de K­lerk, Du­a­ne Ver­meu­len, Lap­pies La­bu­schag­né, Siya Ko­li­si, Pie­ter­S­te­ph du Toit, E­ben Et­ze­beth, Ju­li­an Re­de­ling­huys, Bis­marck du P­les­sis, T­re­vor Ny­a­ka­ne. PLAASVERVANGERS: A­dri­aan S­trauss, Li­zo G­qo­bo­ka, Frans Mal­her­be, Franco Mostert, Ja­co K­riel, Ru­dy Pai­ge, De­me­tri Ca­tra­ki­lis, Jan Ser­fon­tein.

) Dit is nog on­dui­de­lik of C­heslin Kol­be en Ju­an de Jongh be­skik­baar is weens hul waar­skyn­li­ke in­slui­ting in die O­lim­pie­se se­wes­span.

Hul­le sou be­slis in my span ge­ wees het as dit nie die ge­val was nie.

Ru­an Com­brinck se vaar­di­ge, on­der­skat­te skop­werk maak van hom ’n ge­dug­te heel­ag­ter, ter­wyl Fran­cois Ven­ter ’n kans ver­dien van­weë sy uit­ste­ken­de veld­tog tot dus­ver by die C­hee­tahs. Siya Ko­li­si kom vir my die naas­te aan ’n Mar­cell Coet­zee­ti­pe los­voor­spe­ler en ek glo daar is nog baie rug­by in Bis­marck du P­les­sis se be­ne oor. De­me­tri Ca­tra­ki­lis sal nooit ’n span in die steek laat nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.