Han­nes Nie­na­ber

Beeld - - Sport -

Wil­lie le Roux, Ru­an Com­brinck, Li­o­nel Ma­poe, Jan Ser­fon­tein, L­wa­zi M­vo­vo, Pat Lam­bie, Ru­dy Pai­ge, Du­a­ne Ver­meu­len, Siya Ko­li­si, Fran­cois Louw, Pie­ter­S­te­ph du Toit, E­ben Et­ze­beth, Frans Mal­her­be, A­dri­aan S­trauss (k), S­te­ven Kits­hoff. PLAASVERVANGERS: Bon­gi M­bo­nam­bi, T­re­vor Ny­a­ka­ne, Lood de Ja­ger, Ja­co K­riel, Faf de K­lerk, Jo­han Goo­sen, Jes­se K­riel, Be­ast M­ta­wa­ri­ra.

)) A­dri­aan S­trauss, sal my keu­se as kap­tein wees. Bis­marck du P­les­sis kan van­weë weens sy goeie ver­to­nings vir Mont­pel­lier nie uit­ge­laat kan word nie.

Al­lis­ter Coet­zee, S­pring­bok­af­rig­ter, kan deur S­trauss ook as sy kap­tein teen die Ie­re kies en hom so­doen­de ge­leent­heid gee om eers oor dié be­lang­ri­ke be­sluit te tob.

Coet­zee be­hoort Da­mi­an de Al­len­de in sy groep te hê, maar ek voel dat die S­tor­mers­sen­ter dit glad nie ver­dien as na sy ver­to­nings van­jaar ge­kyk word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.