Dit is ’n 50/50­af­fê­re. Die Leeus moet op grond van spel­peil die guns­te­lin­ge wees. Tog won­der jy hoe groot die leem­te is wat Jan­tjies laat?

Beeld - - Sport -

A­dri­aan S­trauss, die Bul­le se kap­tein, moes die week heel­wat vrae be­ant­woord oor sy span se on­oor­won­ne ver­to­nings­lys op Lof­tus.

Om teen dié tyd nog on­oor­won­ne te wees op jou tuis­veld, is nie te ver­smaai nie.

Die ge­vaar is dat dit on­no­di­ge druk op die Bul­le kan plaas.

Sou die Bul­le daar­in slaag om die Leeus se ster­te te knoop, sal dit net die Sun­wol­ves (op 9 Ju­lie) wees wat kan keer dat die Lig­blou­es die groep­fa­se son­der ’n ne­der­laag op Lof­tus Vers­feld af­sluit. vir ou­laas te sien hoe tal­le van die uit­ver­ko­re­nes in sy groep teen me­kaar op­weeg.

S­trauss se twee­stryd met die Leeus se jon­ge­ling-ha­ker, Mal­colm Marx, sal e­norm wees, ter­wyl die Leeus se Li­o­nel Ma­poe teen Jes­se K­riel sal wil be­wys daar is geen be­ter bui­te­sen­ter in die land as hy nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.